Sevens Center

Die Sevens Center is 'n winkelsentrum in Düsseldorf, Duitsland wat in Oktober 2000 in die bekende winkellaan Königsallee geopen is.

Sevens Center
Die oorspronklike binneruimte

Konsepte

Oorspronklik is elkeen van die winkelsentrum se sewe verdiepings volgens 'n tema ontwerp, van daar ook die naam "Sevens". In 2011 is egter begin om die sentrum se binneruimte te herbou. So is die sentrum onder meer van 'n nuwe roltrapstelsel voorsien voordat dit op 17 November 2011 heropen is.

Die sentrum is weer herbou om in die Kersseisoen van 2012 meer passante te lok en 'n verbinding met die nabygeleë winkelsentrum Kö-Galerie te skep.

Huurders

Die elektronika-winkel Saturn, wat oor vyf verdiepings strek, is die ankerhuurder van die Sevens Center, terwyl die sogenaamde Mall in die eerste verdieping deur mode- en leefstyl-winkels oorheers word. Nege restaurants en kroeë het in die onderste verdieping ontstaan.

Vir die winkelruimte van altesaam 19 000 m² is daar 35 huurders, waaronder ontwerper-winkels soos Philipp Plein en Giorgio Armani asook Desigual.

Fotogalery

Eksterne skakels

Tags:

Sevens Center KonsepteSevens Center HuurdersSevens Center FotogalerySevens Center Eksterne skakelsSevens CenterDuitslandDüsseldorfWinkelsentrum

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BaarmoederLys van kleureWaterpokkiesNeurenberg-verhoreLetterlike en figuurlike taalgebruikGroot GatLionel PetersonSonkragSosialismeDemi Lee MooreMetaalnywerheidKultuurKorrupsieTwaalf Stamme van IsraelVoortplantingVulkaanWaarheid-en-versoeningskommissieEerste WêreldoorlogLys van kinderspeletjiesMaanMeervoudJak de PriesterAfrikaanse WikipediaC.J. LangenhovenKasterolieVisIranse aanval op Israel in 2024Lys van Afrikaanse rolprenteHoofkarakterMonargieSkildklierDroogteJaco JacobsJacques LootsMonopolyIngrid JonkerOnderwys in Suid-AfrikaSoortnaamPlastiekTylaPersoonlikheidToekoms van die AardeMaagsweerBaälProstaatklierNierversakingCarike KeuzenkampOnderwerp (taalkunde)DermpoliepGeskiedenis van die BoererepubliekeMetamfetamienHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSpysverteringstelselSonpaneelMenseregteKongo-krisisChemiese verbindingJames FrechevilleVryheidsdagSenuweestelselPuberteitTierKersfeesSwart nasionalismeSomerBloeddrukBundesligaRobbeneilandVrymesselaryAfrikanersFamilie (verwantskap)Fort BeaufortMensSekondêre sektor van die ekonomieBeesPornografieCovid-19-pandemie in Suid-Afrika🡆 More