Severiano Ballesteros

Severiano Seve Ballesteros Sota (1957–2011) was ’n Spaanse beroepsgholfspeler wat talle toernooie (veral in die 1970’s en 1980’s) gewen het.

Vanweë sy sjarme en gewildheid het die publiek hom dikwels 'Seve' genoem. In 1997 was hy die kaptein van die Europese Ryderbeker-span.

Seve Ballesteros
Severiano Ballesteros
Ballesteros in 2006 by die Britse Ope
Persoonlike inligting
Volle naamSeveriano Ballesteros Sota
Gebore(1957-04-09)9 April 1957
Pedrena, Cantabria, Spanje
Sterf7 Mei 2011 (op 54)
Pedrena, Cantabria, Spanje
Hoogte1,83 m
NasionaliteitVlag van Spanje Spanje
EggennootCarmen Botín O'Shea
(getr. 1988, geskei 2004)
Kinders2 seuns, 1 dogter
Loopbaan
Professioneel geword1974
Vorige toernooieEuropese Toer
Professionele oorwinnings91
Hoogste rang1 (27 April 1986)
(61 weke)
Aantal oorwinnings volgens toernooi
PGA-toernooi9
Europese toernooi50 seges (beste ooit van alle spelers)
Japan-gholftoernooi6
Ander31
Beste uitslae in groot kampioenskappe
(wenne: 5)
MeesterstoernooiWen: 1980, 1983
PGA-kampioenskap5de: 1984
V.S.-ope3de: 1987
Britse OpeWen: 1979, 1984, 1988
Prestasies en toekennings
World Golf Hall of Fame1999 (member page)
European Tour
Order of Merit winner
1976, 1977, 1978, 1986, 1988, 1991
European Tour
Player of the Year
1986, 1988, 1991

Ballesteros is op 9 April 1957 in Pedrena, Cantabria gebore. Hy het op 'n jong ouderdom begin gholf speel en het met 'n nommer-drie-yster in die vallei buite sy geboortedorp begin oefen. Hy het ook baie ervaring as joggie (caddie) vir ander gholfspelers opgedoen. Gedurende die jare 1970 en 1980 was hy een van die beste spelers ter wêreld.

Ballesteros het die Britse Ope in 1979, 1984 en 1988 gewen. Hy het ook die Amerikaanse Meesterstoernooi in 1980 en 1983 verower. In die 1980's was hy 'n paar keer die nommer-een-gholfspeler op die wêreldranglys.

Siekte en sterwe

Hy is op 12 Oktober 2008 met kwaadaardige breinkanker gediagnoseer, en het hierna verskeie kere 6-uurlange breinsjirurgie ondergaan om die gewas te verwyder. Hy sterf op 7 Mei 2011 in die ouderdom van 54.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

GholfSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddeloorontstekingNelson MandelaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994NetbalHartversakingProteaGeweldWes-KaapPornhubBraaiVoëlChris HaniSeevlakstygingEerste WêreldoorlogJode in Suid-AfrikaSeksuele stimulasieDierWinterCorioliskragChristendomAfrikaVerenigde KoninkrykWikipediaTropiese huisgeitjieStadMenslike skeletDigvormBelastingGasLettergreepGestremdheidVerkleinwoordLys van Afrikaanse skrywersOplossing (chemie)Bipolêre gemoedsteuringBoelieryParysRenosterSomerYstertydperkLimpopo (rivier)Golf (fisika)FilosofieFrankrykTienerKoorsFotosinteseChristiaan BarnardHaasVerkragtingOutismeKwikPeriodieke tabelVulvaElon MuskBorskankerWerkwoordAkademiaSeksuele opwekkingKinderregteWerkersdagCarike KeuzenkampSkaapRugbywêreldbeker 2023SonnestelselKonjunktivitisLeierRefentse MorakeMonumentKommunismePinksterJohannesburgBaardskeerder-spinnekopViool🡆 More