Sesstreep-Lipvis

Die Sesstreep-lipvis (Pseudocheilinus hexataenia) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Sixstripe wrasse.

Sesstreep-lipvis
Sesstreep-Lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Pseudocheilinus
Spesie:
P. hexataenia
Binomiale naam
Pseudocheilinus hexataenia
(Bleeker, 1857)

Voorkoms

Die vis se liggaam is reghoekig en dun en die stertvin is bolrond. Die sylyn is onderbroke. Die vis is bloupers van kleur met ses helder horisontale oranjegeel strepe oor die lyf. Die boonste strepe gaan tot op die kop. Die stertvin is groenerig met 'n swart kol op die boonste kant van die basis. Daar is geel en rooi spikkels op die onderkant van die kop. Die vis word 9 cm lank.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 2 – 35 m diep is. Hulle vreet soöplankton en bodem skaaldiere en leef in klein groepies saam.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Sesstreep-Lipvis VoorkomsSesstreep-Lipvis HabitatSesstreep-Lipvis Sien ookSesstreep-Lipvis BronSesstreep-Lipvis Eksterne skakelSesstreep-Lipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeeuKindersiektesGeelhoutDokterNetbalPornografiese subgenresVulkaanMIVTrappe van vergelykingSwart menseKappie (skryfteken)Wêreld- Ekonomiese ForumJaarRymPinksterByWater (molekuul)SpeelkaartRasionale getalKindermishandelingSeksualiteitWhatsAppKitaarVoorvoegselLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Maatskaplike verantwoordelikheidRefentse MorakeSeksuele opwekkingMenseregtedagWoordsoortMenslike seksuele gedragGriekwa-AfrikaansKultuurLys van Afrikaanse televisiereekseEmosieGoogleVoedselkettingLys van Suid-Afrikaanse musikanteSoortnaamDiarreeJuraGeslagLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHernubare energieEngelsNoord-KaapSebraHortologieAkroniemSkrywerLimfvatstelselWoordeskatSmaakGeboorteLys van kinderspeletjiesThe CranberriesBelastingAfleiding (taalkunde)BreinkaartKnieMaselsHartaanvalVoëlDistillasieTafelbergHondElandréFiela se kind (rolprent)KunselementeWynand du ToitGeslagsgelykheidKaliumAardverwarmingTermiese geleidingsvermoëDepressie (gemoedstoestand)Musiek🡆 More