Seskiefhaai

Die Seskiefhaai (Hexanchus griseus) is 'n haai wat voorkom in alle oseane in gematigde en tropiese waters.

In Suid-Afrika kom die haai voor aan die hele kus voor. In Engels staan die haai as die Sixgill shark bekend.

Seskiefhaai
Seskiefhaai
Seskiefhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hexanchus
Spesie:
H. griseus
Binomiale naam
Hexanchus griseus
(Bonnaterre, 1788)
Seskiefhaai
Verspreiding in blou

Voorkoms

Die haai is bruin tot grys. Die dorsale vin is agter op die liggaam en die stert is lank. Dit het ses kieu-gleuwe aan weerskante van die kop. Daar is ses rye tande in die voorkant van die kakebeen. Die oë het 'n groen skynsel. Die haai word tot ongeveer 5.4 m lank en kom in water van 100 – 1900 m voor.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Seskiefhaai VoorkomsSeskiefhaai Sien ookSeskiefhaai BronSeskiefhaai Eksterne skakelSeskiefhaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaBoor (element)Kunsmatige intelligensieWatersuiweringSharpeville-slagtingPersHeuningbyCleopatra VIIMenslike seksuele gedragWet op Bantoe-onderwysKunselementeYstervarkMagneetVisLys van Suid-Afrikaanse skrywersVakbondKinkhoesPersentasieHipotesePinksterBruin menseEmosieKartografieHoenderMaroela MediaElandréBysteekDeelteken en umlautShakaLys van Afrikaanse televisiereekseBrandmondsindroomGroot TrekKontinentBrendan PeyperKasterolieMangelontstekingNeerslagToekoms van die AardeVlekvrye staalOmgewingsbeheerSeksDierVlag van Suid-AfrikaKameelperdSoweto-opstandJudaïsmeLys van Afrikaanse skrywersYstertydperkKlimaatsverandering in AfrikaVoortrekkermonumentBokmakierieNatuurbewaringGautengGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNiemetaalGoudWetenskaplike klassifikasieTuberkuloseVarkLys van Griekse mitologiese figureZoeloesSlawernyVerkragtingArmoedeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVryheid van spraakJanie du PlessisHaelSpysverteringstelselLys van nedersettings in Suid-AfrikaSkildklierBreinHemelvaartKolonialismeLetterlike en figuurlike taalgebruikVaginale kankerKoos du PlessisOnderwerp (taalkunde)Wetenskap🡆 More