Kaokosesambos: Plantspesie

Die Kaokosesambos (Sesamothamnus benguellensis) is 'n doringagtige, kremetartagtige dwergplant of klein boompie wat in die noordweste van Namibië en Angola voorkom in rotsagtige habitatte.

Die boom is vir die grootste gedeelte van die jaar blaarloos en het net na reën blare en dan slegs vir ongeveer 'n maand. Die boom dra wit blomme.

Kaokosesambos
Kaokosesambos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Pedaliaceae
Genus: Sesamothamnus
Spesie:
S. benguellensis
Binomiale naam
Sesamothamnus benguellensis
Welw., (1869)

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MasturbasieMikro-ekonomieKondensasieMensYsterChristendomAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOssewaMuskeljaatkatNG gemeente JansenvilleGamelanSoortnaamKoorsKlimaatAfrikaanse taalleerAluminiumKolorektale kankerLys van landePinksterJohannesburgJanie du PlessisDagga22 AprilGewone breukeWaterkringloopMusiekKaliumCarles PuigdemontOogproblemeKunsPenisBorsNeonSamestellingNarsismeBorskankerItaliëSamestellende afleidingDrakensbergeTydNederduitsch Hervormde KerkRieldansPropagandaCovid-19-pandemieToerismeIngenieursweseDistrik SesSlag van Cuito CuanavaleKolitisBeesBeaufortskaalLLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KunstenaarVrystaatNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSeekoeiVerkleinwoordBlourokkeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLandbou in Suid-AfrikaTweede Nuwe JaarStadSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LiesbreukLys van Joodse feeste en herdenkingsKaapstadWetenskapNatuurbewaringOlimpiese Somerspele 2024Stam (taalkunde)Menslike skeletLys van visseBruto binnelandse produkEugenetikaBrittany Ashton HolmesDonderstorm🡆 More