Serwië en Montenegro, ook Serwië-Montenegro (Serwies: Србија и Црна Гора, Srbija i Crna Gora), het tussen 27 April 1992 en 3 Junie 2006 op die gebied van die huidige republieke Serwië, Kosowo en Montenegro bestaan.
Tussen 27 April 1992 en 4 Februarie 2003 het die Bondsrepubliek Joego-Slawië (Serwies: Савезна Република Југославија, Savezna Republika Jugoslavija) bestaan.
| |||||
| |||||
Volkslied: Hej, Sloveni (Serwies vir: "Hey, Slawiërs") | |||||
Ligging van Serwië en Montenegro | |||||
Hoofstad | Belgrado | ||||
Taal/Tale | Serwo-Kroaties (1992–1997) Serwies (1997–2006) | ||||
Regering | Republiek | ||||
President | |||||
- 1992–1993 | Dobrica Ćosić | ||||
- 1993–1997 | Zoran Lilić | ||||
- 1997–2000 | Slobodan Milošević | ||||
- 2000–2003 | Vojislav Koštunica | ||||
- 2003–2006 | Svetozar Marović | ||||
Eerste Minister | |||||
- 1992–1993 | Milan Panić | ||||
- 1993–1998 | Radoje Kontić | ||||
- 1998–2000 | Momir Bulatović | ||||
- 2000–2001 | Zoran Žižić | ||||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | ||||
- Stigting | 28 April 1992 | ||||
- Ontbinding | 5 Junie 2006 | ||||
Oppervlakte | |||||
- 2006 | 102 350 km2 39 518 sq mi | ||||
Bevolking | |||||
- 2006 skatting | 10 832 545 | ||||
Digtheid | 105,8 /km² 274,1 /sq mi | ||||
Geldeenheid | Joego-Slawiese dinar (1992-2003) Serwiese dinar (Serwië, 2003-2006) Duitse mark (Montenegro, 1992-2002) Euro (Montenegro, 2002-2006) |
Ná die verval van die Sosialistiese Federale Republiek van Joego-Slawië deur die onafhanklikheidsverklaringe van Masedonië, Slowenië, Kroasië en Bosnië-Herzegowina in die vroeë 1990's is op 27 April 1992 die Bondsrepubliek Joego-Slawië gestig. In die Joego-Slawië-oorloë het die Bondsrepubliek Joego-Slawië teen die ander lande oorloë gevoer. Op 4 Februarie 2003 het die voormalige Bondsrepubliek Joego-Slawië hulself na Serwië en Montenegro hernoem. Op 3 Junie 2006 het Montenegro sy onafhanklikheid verklaar nadat die bevolking in 'n referendum daarvoor gestem het. Op 17 Februarie 2008 het die parlement van Kosowo die onafhanklikheid van Serwië verklaar.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Serwië en Montenegro, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.