Bontkopkanarie: Voëlspesie

Die bontkopkanarie (Serinus alario leucolaema) is 'n endemiese, redelik algemene standvoël en plaaslike nomade op dorre vlaktes en in bergbossieveld en landerye.

Hulle kom af en toe suid van hulle normale gebied voor. Die voël word 12 cm groot en weeg 11 - 13 gram. In Engels staan die voël as die Damara canary bekend.

Bontkopkanarie
Bontkopkanarie: Taksonomie, Sien ook, Bron
Mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Subfamilie: Carduelinae
Genus: Serinus
Spesie:
Subspesie:
S. a. leucolaema
Trinomiale naam
Serinus alario leucolaema
(Sharpe, 1903)

Taksonomie

Die taksonomiese status van hierdie voël is onseker. Dit is in die International Ornithologists' Union as 'n subspesie van die swartkopkanarie (Serinus alario) beskryf.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Bontkopkanarie TaksonomieBontkopkanarie Sien ookBontkopkanarie BronBontkopkanarie VerwysingsBontkopkanarie Eksterne skakelBontkopkanarie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBurgerregteEnsiklopedieDramaBosluisKwame NkrumahJudaïsmeOlimpiese Somerspele 2024Nederduitsch Hervormde KerkMolekuulSitrusGrondbewerkingWoordsoortVryheidsdagSuid-Afrikaanse GrensoorlogAardverwarmingDonderstormVoorsetselAppel1200SamestellingPlae van EgipteBeroerteGroepsdrukOnse VaderYsterDrakensbergeMonopolyNaaldekokerVleilandVoortrekkermonumentKasterolieGemeenskapsorganisasieKuberkrakerSeksismeAkwariumGeldStaatstoelaeVigsNeurenberg-verhoreKweekhuisgasLiesbreukBywoordPaasfeesWinterDemografie van Suid-AfrikaNatuurrampGriekwa-AfrikaansFaf de KlerkBevolkingsafnameOorkruipersInsekRassismeWikiquoteSkerpioenBloukraanvoëlLiefdeDolfynSuid-AfrikaCalviniaSpierVoegwoordProvinsies van Suid-AfrikaOopbroninhoudTransatlantiese slawehandelDieremishandelingWiskundeRassisme in AfrikaPornografieVliegtuigGetalPornhubUitwerking van klimaatsveranderingProstaatkankerKoue OorlogNuwe TestamentMiteLys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika🡆 More