Sergipe

Sergipe (uitgespreek ) is die kleinste van die 26 state van Brasilië.

Sergipe se hoofstad en grootste stad, Aracaju, het 'n bevolking van 505 286 in 2006 gehad. Sergipe is in die noordooste van die land geleë en word deur die deelstaat Bahia in die suide en weste, Alagoas in die noorde en die Atlantiese Oseaan in die ooste begrens.

Sergipe
Sergipe Sergipe
Vlag van Sergipe Wapen van Sergipe
Map of Brazil highlighting the state
Sien ander Brasiliaanse state
Land Vlag van Brasilië Brasilië
Hoofstad Aracaju
Grootste stad Aracaju
Oppervlakte 21 910,348 km²
Bevolking
  - Totaal
  - Digtheid

1 970 371 (2005)
89.9 inw./km²
Goewerneur Marcelo Déda
Visegoewerneur Belivaldo Chagas
MOI (2005) 0,742 – middel
Tydsone UTC-3

Demografie

Etniese groepe

Etniese groep Persent Bevolking
Bruin 61,08% 1 240 000
Wit 31,21% 634 000
Swart 7,22% 146 000
Ander 0,49% 10 000
Deelstate van Brasilië Sergipe 

Distrito Federal
Acre · Alagoas · Amapá · Amazonas · Bahia · Ceará · Espírito Santo · Goiás · Maranhão · Mato Grosso · Mato Grosso do Sul · Minas Gerais · Pará · Paraíba · Paraná · Pernambuco · Piauí · Rio de Janeiro · Rio Grande do Norte · Rio Grande do Sul · Rondônia · Roraima · Santa Catarina · São Paulo · Sergipe · Tocantins


Tags:

AlagoasAracajuAtlantiese OseaanBahiaBrasiliëPortugees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatoenVerkleinwoordMiltCristiano RonaldoCleopatra VIIBysteekNatuurbewaringKriekPussy RiotJohannesburgDurbanTafelbergSuikersiekteGlobaliseringDwelmmiddelWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaImpakte van toerismeHokkieVlekvrye staalBlomPoesWapen van Suid-AfrikaItaliëSkrywerNederlandBiodiversiteitWaatlemoenEreksieStudievaardighedeJakkalsInentingSiya KolisiArmoedeverligtingKrygkorSendelingposisiePresident van Suid-AfrikaAfrikaDemokrasieStilleweLeierMynbouBynierLodewyk XVI van FrankrykMobutu Sese SekoLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaRooikatRooibokAtletiekSpysverteringstelselOnderwysVormSkuinsstreepKlem-in-die-kaakLys van Nederlandse skildersNicole StraussOlimpiese SomerspeleReënKlereOutismeJacques LootsOnderhandelinge om apartheid te beëindigHannes van WykTierVerenigde State van AmerikaRymAluminiumOlifant🡆 More