Sergio Badilla Castillo

Sergio Badilla Castillo (* 30 November 1947) is 'n Chileense digter, essayis, vertaler en universiteitsprofessor.

Hy is die stigter van die transrealisme in moderne poësie en word as een van die belangrikste skrywers van Suid-Amerika beskou. Hy is onder meer deur die moderne Finse en Sweedse poësie en die Nordiese mitologie beïnvloed.

Sergio Badilla Castillo
Sergio Badilla Castillo
Sergio Badilla Castillo in 2013
Gebore30 November 1947
NasionaliteitVlag van Chili Chili
Beroepdigter en skrywer

Kort biografie

Sergio Badilla Castillo is gebore in die Chileense hawestad Valparaíso. Hy het studeer in die regte aan die Universiteit van Chili. Hy het sy eerste digbundel in 1971 uitgegee. Sedertdien het hy sewe verdere bundels gepubliseer.

Hy was later 'n redakteur van Sveriges Radio, die Sweedse uitsaaikorporasie, in Stockholm. Tans verdeel hy sy tyd tussen Stockholm en Santiago de Chili.

Bibliografie

  • Sign’s Dwelling. Bikupa Editions. 1982. Stockholm. (Poësie)
  • Cantoniric. LAR Editors. 1983. Madrid. (Poësie)
  • Reverberations Of Aquatic Stones. Bikupa. 1985. Stockholm. Poësie)
  • Terrenalis. Bikupa Editions. 1989. Stockholm. (Poësie)
  • Nordic Saga. Monteverdi Editions. 1996, Santiago van Chili. (Poësie)
  • The Fearful Gaze of the Bastard. 2003. Regional Council of Valparaiso. (Poësie)
  • Transrealistic Poems and Some Gospels. 2005. Aura Latina. Santiago/Stockholm. (Poësie)

Tags:

194730 NovemberChiliMitologieSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikaansBernice WestVergelykings (taalkunde)Afrikaanse woordelys en spelreëlsKrokodilNatuurLys van kleureGemeenskapsorganisasieAkroniemGriekwa-AfrikaansVars waterMaanDomkragBoomslangNederlandTweede Nuwe JaarAfrikaanse taalleerNasionalismeIndustriële RevolusieEmosieSwart menseWes-KaapLongontstekingGroepsgebiedewetPaasfeesSkaakNazi-DuitslandOrtopedieVermenigvuldigingOrgasmeMetafoorVoorvoegselGoogleSekondêre sektor van die ekonomieRekenaarKunsSomerAanpassingskapasiteitFrederik Willem de KlerkPersoonlikheidDemografie van Suid-AfrikaDiskriminasiePersoonlike voornaamwoordWet op BevolkingsregistrasieKaapse VlakteKarakteriseringMynbedryf van Suid-AfrikaVoortrekkermonumentMisdaadromanChemiese verbindingSeevlakSkrywerLys van Afrikaanse televisiereekseWisselkoersOopbroninhoudWelwitschiaFisiese oefeningFotosinteseNaaldekokerErfenisItaliëDesmond TutuRepubliek die KongoSwangerskapDiatomiese molekuulLeeuOlifantTweede VryheidsoorlogKriekEllipstekenMalariaSatellietfoto🡆 More