Sergej Sirotkin

Sergej Olegovich Sirotkin (gebore op 27 Augustus 1995) is 'n Russiese professionele renbestuurder, wat slegs in 2018 aan Formule Een deelgeneem het vir die Williams Martini-span.

Sergej Sirotkin
Sirotkin in 2018.
Sirotkin in 2018.
Geboortedatum 27 Augustus 1995 (1995-08-27) (28 jaar oud)
Geboorteplek Moskou, Rusland
Nasionaliteit Vlag van Rusland Rus
Aktiewe jare 2018
Motornommer 35
Inskrywings 21
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 1
Eerste F1-wedren 2018 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2018 Aboe Dhabi Grand Prix

Loopbaan

Sirotkin het, soos meeste ander F1-renjaers ook, met karting begin in 2008. Hy het aan verskeie internasionale reekse deelgeneem, vanaf juniorrenne tot KF3 en KF2 kategorie in 2010.

Verwysings

Tags:

Formule EenWilliams Grand Prix Engineering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kasteel die Goeie HoopCounter-Strike 2EngelsImpakte van toerismeSeksMalariaDwelmmiddelFrankrykLidwoordAkademiaDuitse maselsNiemetaalCarike KeuzenkampFilistyneMaatskaplike verantwoordelikheidEkologieKankerWêreld- Ekonomiese ForumThe CranberriesProteïenArabies-Israeliese konflikAtletiekDaggaHefboomMiddeloorontstekingNiersteenToringJak de PriesterDonkieWatersuiweringOrgasmeBeurtkragSatellietMateriaalKolitisChemiese elementTweede Nuwe JaarSkilpadEmosieSeksuele opwekkingGreen PornoRenaissanceResensieRobbeneilandRumatiekSkuinsstreepHigiëneViëtnamoorlogJan van TonderYstertydperkSuid-AfrikaLys van elemente volgens simboolKoolhidraatAarde se atmosfeerNag van die lang messeStereotipeNatuurNatuurbewaringSatellietfotoTierFrederik Willem de KlerkSonkragDiatomiese molekuulNierversakingTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)WaterkringloopKartografieSwangerskapAfro-AmerikanersSwartkwasmuishondApokriewe boekeOligopolieSpoorvervoer in Suid-Afrika🡆 More