Sentrale Moondhede

Die Sentrale Moondhede (Duits: Mittelmächte; Hongaars: Központi hatalmak; Turks: İttifak Devletleri of Bağlaşma Devletleri; Bulgaars: Централни сили, Tsentralni sili) was een van die twee strydende faksies in die Eerste Wêreldoorlog (1914–'18).

Die alliansie het ontstaan uit die Drievoudige Verbond van 1882 en het geveg teen die Geallieerde Magte wat ontstaan het uit die Drievoudige Entente.

Sentrale Moondhede
Deelnemers aan die Eerste Wêreldoorlog: die Sentrale Moondhede en hul kolonies is in oranje, die Geallieerdes en hul kolonies in groen en die neutrale lande in grys.
Sentrale Moondhede
Die leiers van die Sentrale Moondhede:
Keiser Wilhelm II (Duitse Keiserryk)
Keiser Frans Josef I (Oostenryk-Hongarye)
Sultan Mehmet V (Ottomaanse Ryk)
Tsar Ferdinand I (Bulgarye)

Lidlande

Die Sentrale Moondhede het bestaan uit:

Die naam is afgelei van die ligging van dié lande: al vier het gelê tussen die Russiese Ryk in die ooste en Frankryk en die Verenigde Koninkryk in die weste.

Verwysings

Sentrale Moondhede  Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wiki

Tags:

1882BulgaarsDrievoudige EntenteDrievoudige VerbondDuitsEerste WêreldoorlogGeallieerdes van die Eerste WêreldoorlogHongaarsTurks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlliterasieSlangOopbroninhoudSkilpadOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWebwerfRacheltjie de BeerProteïenEienaamDeelstate van die Verenigde State van AmerikaTussenwerpselNaaldekokerKaartVerkleurmannetjieRekenaarSeisoenAardbewingMenseregtedagSteve BikoAnale kankerInfeksieKookpuntDroomAborsieCheslin KolbeLys van nedersettings in Suid-AfrikaToestand van materieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTweede Nuwe JaarBlack SashVryheidsdagBoer Soek 'n VrouRumatiekJuan Antonio VillacañasNelson MandelaNeerslagAfrikaansWinnie Madikizela-MandelaPubliekSinoniemHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKultuurAdolf HitlerGamelanFrederik Willem de KlerkWaterbesparing in Suid-AfrikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMisdaadGeelsugWoordsoortSimboolStellenboschKartografieHorlosieKanadaFaf de KlerkAarde se atmosfeerToekoms van die AardeKimberleySeekoeiGrondwet van Suid-AfrikaAfvalbestuurWaarheid-en-versoeningskommissieAardverwarmingLiewe HeksieMassaNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van Griekse mitologiese figureSoweto-opstandKoppeltekenTuberkuloseSwart nasionalismeFamilie (verwantskap)DuitslandOrgasmePolisieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVigs🡆 More