Sentech-Toring

Die Sentech-toring is 'n 240 meter hoë toring in Johannesburg, Suid-Afrika.

Sentech-Toring
Die Sentech-toring in Brixton, Johannesburg.

Dit is in 1961 gebou, en het oorspronklik bekend gestaan as die Albert Hertzog-toring, genoem na die parlementslid, Albert Hertzog, seun van die voormalige Eerste Minister, J.B.M. Hertzog. Hy was die stigter van die Herstigte Nasionale Party, en as gevolg daarvan het die toring 'n naamsverandering ondergaan na die Brixton-toring, genoem na die voorstad waarin dit opgerig is.

Die toring word vir radio- en televisie-uitsendings asook telekommunikasie gebruik, en huisves tans Sentech-personeel.

Voordat dit in Januarie 1981 vir die publiek gesluit is, was dit 'n gesogte uitkykpunt en het beskik oor die vinnigste hysbak in die Suidelike Halfrond.

Sien ook

Eksterne skakels

28°0′24″O / 26.19222°S 28.00667°O / -26.19222; 28.00667

Tags:

JohannesburgMeterSuid-AfrikaToring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWikipediaAtoomTandbederfLongontstekingKaaps-Hollandse stylMobutu Sese SekoAkademiaAfrikaanse woordelys en spelreëlsWoestynMenseregtedagRooikatTransatlantiese slawehandelMigrasie van diereRina HugoHeupKarooElandréCalviniaLugbesoedelingVerkleurmannetjieGroot vyfOorkruipersGewasboerdery in Suid-AfrikaTatoeëermerkGemeenskapsorganisasieGalblaasAfro-AmerikanersTradisionele literatuurSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Frederik Willem de KlerkKoperSonpaneelPersoonlike voornaamwoordLetterkundeEkologieGrondsoorteDemokratiese Republiek die KongoMeervoudPizzaDriehoekAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaVoortrekkermonumentArmoedeAfvalbestuurBeurtkragNasionale VrouedagWêreld- Ekonomiese ForumGesonde dieetMisdaadSteenkoolSpoorvervoer in Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesStokely CarmichaelDiepaartromboseSekondêre sektor van die ekonomieSeksismePseudowetenskapSirkelMeeueKlankverskynselsLabia (geslagsdele)MieliestronkPornhubRumatiekMenslike skeletDriedimensioneelLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHefboomJohannes MeintjesNatuurMenstruasieBoontjieRob HersovGenadedoodLewerKunselemente🡆 More