Apiespeul

Die apiespeul (Senna petersiana) is 'n struik of 'n klein boom wat deel is van die Fabaceae familie.

Die spesie in inheems in Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Die boom se FSA-nommer is 213.

Apiespeul
Apiespeul
Groeivorm van 'n apiespeul in Kloof, KwaZulu-Natal
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Cassieae
Genus:
Senna
Spesie:
S. petersiana
Binomiale naam
Senna petersiana
(Bolle) Lock, (1988)
Sinonieme
  • Cassia petersiana Bolle
  • Cassia delagoensis Harv.
  • Cassia petersiana var. tomentosa Baker f.
Apiespeul
Bloeiwyse van 'n apiespeul in Kloof, KwaZulu-Natal
Apiespeul
'n Blom van naby

Verwysings

Bronne

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Apiespeul VerwysingsApiespeul BronneApiespeul Sien ookApiespeul Eksterne skakelsApiespeul

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stam (taalkunde)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameChatGPTNamibwoestynBesnydenisFacebookTaalStudievaardighedeGeboorteDriedimensioneelChroniese siekteStadNetbalWaterpokkiesJohan BadenhorstFinansiële staatVolstruisSimmetrieAlkoholismeKompasRivierOorstromingVeelvoudige sinIdioomVulvaPerdebyeErfenishulpbronBlaarWitbloedselOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGautengWaterMikro-ekonomieBreinvliesontstekingBreinkaartAardverwarmingAarde se atmosfeerHindoeïsmeSeilvaartAluminiumNederlandGianna MichaelsBeesBloutongsiekteHernubare energieTransatlantiese slawehandelDemi Lee MooreSeksuele opwekkingWelwillendheidsdagAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLatynMisdaadResensieSkynprivaatnetwerkPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNavorsingGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogGroot DepressieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBerghaanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Bruin huisslangVerkoueKonjunktivitisLys van Afrikaanse rolprenteLys van Suid-Afrikaanse musikanteKnieJeuksiekteDermpoliepNelson MandelaRobbeneiland16 NovemberVarkgriepMaroela Media🡆 More