Senkaku-Eilande

Die Senkaku-eilande (尖閣諸島, Senkaku Shotō?) is 'n groep van onbewoonde eilande in die Oos-Chinese See.

Hulle word ook genoem die Diaoyudao-eilande (釣魚島) en Diaoyutai-eilande (釣魚台群島).

Senkaku-eilande
Inheemse naam: 尖閣諸島 / 釣魚台群島 / 钓鱼台群岛 / 釣魚台列嶼 / 钓鱼岛及其附属岛屿
Ligging van die Senkaku-eilande
Ligging van die Senkaku-eilande
Geografie

Ligging Oos-Chinese See
Koördinate 25°51′N 124°01′O / 25.850°N 124.017°O / 25.850; 124.017 124°01′O / 25.850°N 124.017°O / 25.850; 124.017

Totale eilande 8
Hoofeilande Uotsuri Jima / Diaoyu Dao
Taisho Jima / Chiwei Yu
Kuba Jima / Huangwei Yu
Kita Kojima / Bei Xiaodao
Minami Kojima / Nan Xiaodao
Oppervlakte 7 vk km

Administrasie
Vlag van Japan Japan
Prefektuur Ishigaki

Vlag van Volksrepubliek China China
Provinsie Toucheng

Vlag van Republiek van China Republiek China
Provinsie Toucheng

Senkaku-Eilande
Ligging van die eilande:
1. Uotsuri Jima/Diaoyu Dao.
2. Taisho Jima/Chiwei Yu
3. Kuba Jima/Huangwei Yu
4. Kita Kojima/Bei Xiaodao
5. Minami Kojima/Nan Xiaodao
6. Okino Kitaiwa/Da Bei Xiaodao
7. Okino Minami-iwa/Da Nan Xiaodao
8. Tobise/Yan Jiaoyan of Fei Jiaoyan
Senkaku-Eilande
Drie van die Senkaku-eilande

Die groep van eilande en die rotse is oos van die vasteland van China, noordoos van Taiwan, wes van Okinawa en noord van die suidwestelike einde van die Ryukyu-eilande gelêe. Dit is sowat 200 km van Taiwan en sowat 300 km van Okinawa afgelêe.

Omstredenheid

Beheer oor hierdie eilande en die rotse word betwis. Die geskil se probleme is kompleks.

Die Japannese regering beskryf die eilande as deel van Japan.

Die eilande word ook beskryf as deel van China, Daar is konflikte in die posisies van die Volksrepubliek China en die Republiek China.

Die Verenigde State het die eilande van 1945 tot 1972 beset, toe hulle teruggekeer het na Japan. Die amptelike posisie van die VSA is neutraal in 'n geskil tussen Japan, China en Taiwan.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Hulp:JapaneesOos-Chinese See

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KondensasieGeweldPornografieSkaapAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMiskruierJannie du ToitAndré JacobsCarike KeuzenkampBoelieryVoortrekkermonumentBestuiwingLys van musiekinstrumenteSonja HerholdtAdolf HitlerMaatskappyWebblaaierNasionale VrouemonumentEjakulasieAppelIsraelInligtingstegnologieOrale seksKrokodilBynierDokterGeskiedenis van Suid-AfrikaGrondsoorteDansTrekarbeidTafelbergGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeelsugGetalPolisieFranse RewolusieOvulasieBosluisbytkoorsFisioterapieOorlogKolonialismeGrootste rampe in Suid-AfrikaMobutu Sese SekoHemelBesemVoëlgriepElektrisiteitsvoorsieningTelwoordManie JacksonMenseregteOrthopteraSkerpioenLugbesoedelingNicola HanekomSteentydperkRuan PienaarWinterVermontVerkleurmannetjieHulpwerkwoordNederduitsch Hervormde KerkSwitserlandEkonomieTropiese sikloonLetterlike en figuurlike taalgebruikHeupvervangingDataverwerkingKarlien van JaarsveldNierMolekuulLys van Suid-Afrikaanse skrywersWayback MachineKokketielBaarmoederMaagdelikheidPersLys van lande volgens bevolkingYsterBeenbreuke en ontwrigtings🡆 More