Senegalia Loetteri: Plantspesie

Die serpentyndoring (Senegalia loetteri) is 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in Mpumalanga in die Noordkaapvallei, noord van Barberton, voor. Die spesie word bedreig deur mynbou bedrywighede.

Serpentyndoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Senegalia
Spesie:
S. loetteri
Binomiale naam
Senegalia loetteri
N.Hahn, (2013)

Die plant se FSA-nommer is 755.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoornaamwoordBorskankerFinale OplossingSeevlakBTWPornhubSoweto-opstandSimon PetrusSpinnekopAntjie KrogAfrikaanse WikipediaMynbedryf van Suid-AfrikaUilSwart nasionalisme15 AprilMonargieCheslin KolbeKongo-krisisEngelandUitwerking van klimaatsveranderingSeeAgtervoegselGeestesteuringHelm (geboorte)Koekie (rekenaarwetenskap)OutismeAfrikanernasionalismeCholesterolKoronavirusSpelerposisies in rugbyPad na jou hartVlinderGerda SteynBateVerkleurmannetjieOopbroninhoudGoogle MapsHernubare energieKondensasieZenobia KockLourensrivierEsmé EuvrardMetamfetamienSuid-Afrikaanse PolisiediensHartversakingBlourokkeHormoonsiekteMorfeemHemelvaartsdagHempAllan BoesakBreinvliesontstekingChemiese elementGoudkus (streek)Nasionale VrouedagLoftus MaraisAppelParoniemLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNic de JagerHulpwerkwoordVideoVierde Industriële RevolusieVarkSuurstofWoordeboek van die Afrikaanse TaalDemokrasieSwart menseVolhoubare ontwikkelingPriemgetalWoordsoortJapanneesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Aborsie in Suid-AfrikaRooikat🡆 More