Blouhaak

Die Blouhaak (Senegalia erubescens; voorheen bekend as Acacia erubescens) is 'n boom endemies aan Afrika.

In Suid-Afrika kom dit in Limpopo en Noordwes voor. In Afrika is dit inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan die boom bekend as Blue thorn.

Blouhaak
Blouhaak
'n Blouhaak op Krantzberg naby Thabazimbi.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Senegalia
Spesie:
S. erubescens
Binomiale naam
Senegalia erubescens
(Welw. ex Oliv.) Kyal. & Boatwr., 2013
Sinonieme
  • Acacia erubescens Welw. ex Oliv.
  • Acacia dulcis Marloth & Engl.
  • Acacia kwebensis N.E.Br.
  • Acacia longepetiolata Schinz

Die boom se FSA-nommer is 164.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Blouhaak Sien ookBlouhaak VerwysingsBlouhaak BronneBlouhaak Eksterne skakelsBlouhaak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KersfeesYouTubeWikipediaKewerDistrik SesLandbouMurunwa MakwarelaKankerMaatskappyGroot TrekNederlandsSamestellende afleidingFamilie (verwantskap)Nasionale VrouedagMaselsJeuksiekteBateIndië23 AprilBrongitisGlasSuikersiekteBeesvleisEnsiklopedieStaatstoelaeSlawernyKameelperdEngelsSilwerAdolf HitlerPolisieVraag en aanbodMobutu Sese SekoProteaAborsieKindermishandelingSeksuele opwekkingHartaanvalTienerGeldeenheidPiesangVaginaAndrew DavisAardbewingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSuurreënRassismeVincent van Gogh633Vaste stofRugbywêreldbeker 2023Suid-Afrikaanse WeermagBosbokGawes van die Heilige GeesEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKonsentrasiekampCristiano RonaldoNag van die lang messeVeerKarakteriseringSokkerDrakensbergeKinderregteHaasWitrenosterSweedsSuurstofBewussynJan van TonderTamboraAnilingusNasionaal-SosialismeKortverhaalAB de VilliersVierde Industriële RevolusieHartversaking🡆 More