Swartapiesdoring: Plantspesie

Die Swartapiesdoring (Senegalia burkei), voorheen bekend as Acacia burkei, is 'n boom wat in Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en in die noorde van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika voorkom.

Dit is ook inheems aan Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.

Swartapiesdoring
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. burkei
Binomiale naam
Senegalia burkei
Benth.
Sinonieme
  • Acacia burkei Benth.
  • Acacia ferox Benth.

Die boom is een van die groter spesies in die genus en word tot 30 m hoog. Die blomme word in dun, wit are gedra en die peule is tot 16 cm lank. Die dorings is klein, gekrom en bruin tot swarterig en groei net onder die blare.

Die boom se FSA-nommer is 161.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StudievaardighedeKaapstadKatoenPoësieDemokratiese Republiek die KongoJodeSeksGenitale vratLys van myne in Suid-AfrikaWaterFrederik Willem de KlerkWatersuiweringKorrupsieSpoorvervoer in Suid-AfrikaGriekwa-AfrikaansBlourokkeCarike KeuzenkampEngelandWêreldwye webKoolstofdioksiedSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Natuurlike hulpbronMisdaadromanVerkleurmannetjieCarles PuigdemontInnes en Franna BenadéAluminiumBestuiwingAkuutMonopolieMetaalReënKitaarWoordeskatLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGeloftedagGenadedoodKalenderHannes van WykAsiëVerlede tydDikdermInstagramSuiwelprodukSwawelEk is 'n Afrikaan (toespraak)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AfvalbestuurJakkalsBosvarkMonoloogOlifantJaarLiewe HeksieGianna MichaelsGrondwetHeuningbySirkelNedersettingFinansiële staatAnneli van RooyenMikro-ekonomieAfkortingKarakteriseringWithaaiAustraliëD.J. OppermanNarsistiese persoonlikheidsteuringChemiese elementSleutel (musiek)🡆 More