Marcus Annaeus Seneca

Marcus Annaeus Seneca (54 v.C.

– 39 n.C.), bekend as Seneca die ouere, was ’n redekunstenaar en skrywer van antieke Rome. Hy is in ’n ryk aristokratiese familie in Hispania (nou die Iberiese Skiereiland) gebore.

Seneca het deur die bewind van drie keisers geleef: dié van Augustus (27 v.C. – 14 n.C.), Tiberius (14-37 n.C.) en Caligula (37-41 n.C.). Hy was die pa van die stoïsynse filosoof Seneca die jongere (Lucius), wat ’n leermeester van Nero was.

Tags:

Antieke RomeIberiese Skiereiland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlasKommunismeNederlandsAfkappingstekenSlangJohannes HahnSuid-EuropaLionel PetersonKostuumsAfrikaanse TaalmonumentRoofvoëlProstaatkankerLandbou in Suid-AfrikaAlliterasieBloukraanvoëlAustraliëChristiane JaccottetLetterlike en figuurlike taalgebruikGeboorte2001KommunikasieAnneli van RooyenDistillasieMuishondNatuurbewaringBokmakierieLys van Nederlandse skildersSoogdierStrykysterMahatma GandhiKonsentrasiekampAtlantis, Wes-KaapMisdaadAgtergrond (narratief)Kongo-krisisMisdaadromanPriemgetalTandbederfLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePaarl GimnasiumPersentasieKindermishandelingEmosieSout (chemiese stof)OorkruipersVerlede tydGeskiedenis van AfrikaansNetbalJohannes MeintjesNic de JagerGoogleRob HersovMaroela MediaWeskusAnale kankerKweekhuisgasHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHeuningbyNatuurwetenskapSowjetunieKaliumFiela se kindLettergreepKatoenSpysverteringstelselPoësieKoperSikloonWaterbesoedelingJacques LootsEtniese groepNatuurlike hulpbron🡆 More