Die Semitiese taalfamilie is 'n taalgroep, wat die tale Arabies (242 miljoen), Amharies (22 miljoen), Hebreeus (omstreeks 9 miljoen), Tigrinya (omstreeks 6,7 miljoen), Aramees (omstreeks 2,2 miljoen), Maltees en ander omvat.
Dit word altesaam deur meer as 270 miljoen mense in Noord-Afrika, die Midde-Ooste, aan die Horing van Afrika en Malta gepraat.
Semitiese taalfamilie | |
---|---|
Geografiese verspreiding: | Noord-Afrika, Midde-Ooste, Horing van Afrika en Malta |
Genetiese klassifikasie: | Afro-Asiaties Semitiese taalfamilie |
Onderafdelings: | Oos-Semities Sentraal-Semities Suid-Semities |
Verspreiding van Semitiese tale |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Semitiese taalfamilie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.