Sefanja: Ses-en-dertigste boek van der Bybel, kompos van alleen 3 hoofstuks

Sefanja is die 36ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.

Hierdie boek is die negende van die sogenaamde twaalf Klein Profete. Sefanja het teen die einde van die 7de eeu v.C. as profeet opgetree. Hy verkondig dat God 'n einde gaan maak aan alles wat op die aarde is, met die insluiting van die verbondsvolk en die buurvolke van Israel. Die oordeel word in die verband gebring met die koms van die dag van die Here. Alhoewel Jerusalem tot ondergang gedoem is, sal die stad weer herstel word en 'n nederige en ootmoedige volk wat op die Naam van die Here vertrou, sal dáár woon.

Literatuur

Sien ook

Eksterne skakels


Tags:

AardeBybelHebreeusIsraelJerusalemOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MarsTierApokriewe boekeBosvarkProteïenKnieKitaarGrondsoorteAtmosfeerMuskietNeerslagPornografiese subgenresWolkSonkragDrie-eenheidTrappe van vergelykingCristiano RonaldoSoortnaamSenuweestelselGemeenskapAkroniemRenaissanceVrymesselarySelLenteNoag se arkAntisemitismeVergelykings (taalkunde)GedigErfenisdag (Suid-Afrika)Geskiedenis van Suid-AfrikaSydneyOlimpiese SomerspeleProstaatkankerEngelsAfrikaanse TaalmonumentNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAlkoholismeOlifantSelfoonKartografieSpringbokkeRepubliek die KongoCholeraWaterpokkiesRekeningkundeRooibokBek-en-klouseerNarsistiese persoonlikheidsteuringKrokodilVolstruisSpelerposisies in rugbyGeestesteuringJavaScriptEreksieSteve BikoCheslin KolbeProteaWeer (meteorologie)Lys van Afrikaanse televisiereekseDirekte en Indirekte redeMadison IvyMosambiekkanaalVoorsetselVerstedelikingWaterkringloopSeevlakSeksposisieBeeldspraakEkotoerismeSikloonOnse VaderAnrich HerbstLionel Messi🡆 More