Talk

Talk is mineraal wat tot die pirofilliet-talk-groep van die smektiete (klei) behoort.

Talk
Talk  
Formule Mg3Si4O10(OH)2 
Onsuiwerhede Ni, Fe, Al, Ca, Na, water  
Kleur kleurloos, wit, ook groenerig, groen, bruin 
Streep wit 
Hardheid 1 (Mohs) 
Digtheid 2,58 -2,83 g/cm3 
Kristalsisteem triklien 
Ruimtegroep P1 
Eenheidsel a = 5.29 Å, b = 9.173 Å, c = 9.46 Å, α = 90.46°, β = 98.68°, γ = 90.09° 
Talk
* Lys van minerale
Portaal Talk Geologie

Dit is 'n magnesiumsilikaat wat baie sag is. As gesteente word dit seepsteen genoem. Dit kan maklik gesny word en word dikwels aangewend vir beeldjies soos van die Zimbabwe-voël by die ruïnes van Groot-Zimbabwe.

Dit kan egter ook maklik gepoeier word en talkpoeier word vir talle doele gebruik.

Struktuur

Talk 
Die talk-struktuur

Talk se kristalstruktuur is gelaagd en bestaan uit twee tetraëdriese silikaatlae wat soos 'n toebroodjie 'n laag met magnesiumione bevat. Tussen die toebroodjielae bestaan net swak vanderwaalskragte, wat dit moontlik maak dat die lae maklik oor mekaar skuif. Dit gee ook aan die materiaal sy vetterige gevoel op die vel.

Verwysings

Tags:

Klei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Invloed van vigs op die ekonomieLuiaardChris HaniWortelLionel MessiAnette EngelbrechtBobbejaanLabia (geslagsdele)EuropaLys van indringerplante in Suid-AfrikaLeah van NiekerkC.J. LangenhovenEwenaarNic de JagerDroomAnrich HerbstAngolese BurgeroorlogNarsistiese persoonlikheidsteuringMynbouHondKeelseerMaanNatuurlike hulpbronRussiesSelfstandige naamwoordTandbederfKarooPretoriaSlag van BloedrivierByvoeglike naamwoordEvangelies Gereformeerde KerkGroot DepressieKortverhaalKoppeltekenHangbrugPriemgetalISimangaliso-vleilandparkAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKoolstofdioksiedPresident van Suid-AfrikaJakobRassismeSeksuele opwekkingSkisofrenieGreen PornoMisdaadProvinsies van Suid-AfrikaRooms-Katolieke KerkPuberteitDooie SeeMad BuddiesKwadraatFotoAfrikaanse TaalmonumentOntwikkelende landEngelsPerdDuitsSiya KolisiVigsMuishondSirkelAfrikaanse Protestantse KerkGoogle MapsHarry PotterSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWikipediaJapanneesWiki CommonsKoolhidraatPornografiese subgenresAardkorsWillie JoubertGasDesmond Tutu🡆 More