Seepampoen

Die seepampoen (Arctotheca populifolia) is 'n plant wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom.

Die blare is dig oortrek met wit hare. Die madeliefie tipe blomme het geel harte met 'n rand van onbeduidende dofgeel 'kroonblare' met ingeduikte punte. Die plant blom van September tot Mei. Die plant groei op duine waar dit as 'n stabiliseerder dien omrede hulle dik, wollerige matte vorm en ook sodoende winderosie beperk.

Seepampoen
Seepampoen
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. populifolia
Binomiale naam
Arctotheca populifolia
(P.J.Bergius) Norl. (1967)
Sinonieme
  • Anemonospermos verbascifolia Kuntze
  • Arctotheca nivea K.Lewin
  • Arctotis populifolia P.J.Bergius
  • Cryptostemma niveum G.Nicholson
  • Microstephium niveum Less.
  • Microstephium populifolium (P.J.Bergius) Druce
  • Osteospermum niveum L.f.

Die spesie kom ook in Mosambiek voor.

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike seksuele gedragMarie AntoinetteRefentse MorakeJeugdagGenadedoodNamibiëRelatiwiteitsteorieHartSeksSteve BikoSleutel (musiek)MonopolieDierSosiale mediaSuurstofKonjunktivitisSwart menseBoelieryDistrik SesMangelontstekingIdioomDirekte en Indirekte redeAngina pectorisDemokratiese Republiek die KongoGeestesteuringGeweldAngssteuringYsterKoorsblaarLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGroepsdrukSuiwelprodukGroot vyfBloeddrukNasionale PartySpoorvervoer in Suid-AfrikaEskomTelwoordJohannes MeintjesGeografie van Suid-AfrikaToestand van materieOutismeKasteel die Goeie HoopDriedimensioneelVrouVars waterDemografie van Suid-AfrikaVeelvoudige sinSpeelkaartLionel PetersonJo BlackNamakwalandDruiweOranjerivierSwaweldioksiedVolhoubaarheidNoag se arkJohannesburgAtoomDesimale breukeSteenkool in Suid-AfrikaRumatiekSwartbewussynsbewegingDoelwitWoordsoortKlavierAnale seksKankerPornhubVersoeningsdagMuishondMeeueMiljardMeervoudSpinnekopRekeningkundeGetal🡆 More