Seekoeirivier

Die Seekoeirivier (ook Van Plettenbergrivier genoem) in die Noord-Kaap is 'n sytak van die Oranjerivier.

Seekoeirivier
Stroomgebied Noord-Kaap, Suid-Afrika
Monding Vanderkloofdam
Monding-hoogte 1 165 m
Ligging van Seekoeirivier op 'n kaart (Noord-Kaap)
Seekoeirivier
Seekoeirivier
Koördinate: 30°17′32″S 25°0′41″O / 30.29222°S 25.01139°O / -30.29222; 25.01139 25°0′41″O / 30.29222°S 25.01139°O / -30.29222; 25.01139

Die rivier ontspring op die noordelike helling van die Kompasberg in die Sneeuberge in die omgewing van die punt waar die Noord-, Oos- en die Wes-Kaap aan mekaar grens. Dit is suidwes van Richmond en suidsuidwes van Hanover.

Die Seekoeirivier het 'n lengte van nagenoeg 300 km en 'n totale opvanggebied van 8 700 km². Noordoos van die spoorweghalte Hanoverweg is die Mooimeisjeskopdam (Killowendam). Veral wes van Colesberg vind besproeiing van landerye uit die rivier plaas. In die Doornkloof-natuurreservaat, 50 km noordwes van Colesberg, by 30°17′32″S 25°0′41″O / 30.29222°S 25.01139°O / -30.29222; 25.01139 loop die Seekoeirivier in die Vanderkloofdam. Die dam se water stoot soms enkele kilometers in die Seekoeirivier op.

Stroomaf sluit eers die Elandskloofrivier vanaf noord van Nieu-Bethesda by die Seekoei aan. In hierdie sytak lê ten suide van Hanover die Kriegerspoortdam. Net verder noord sluit die Klein-Seekoeirivier aan.

By die samevloeiing met die Oranjerivier staan een van die twee Van Plettenberg-bakens.

Bibliografie

  • cwac.birdmap.africa
  • De Jongh, Michael: Karretjiemense van die Groot Karoo. Vergete afstammelinge van die vroegste Suid-Afrikaners. Pretoria: Unisa Pers, 2014. ISBN 978-1-86888-790-3
  • thebdi.org

Tags:

Noord-KaapOranjerivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EmosieGrondsoorteEtniese groepOnderhandelinge om apartheid te beëindigMark (ekonomie)VingerseksWikiAnrich HerbstVars waterLys van Suid-Afrikaanse digtersOseaanInternetTienerPaasfeesVleilandLabia (geslagsdele)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteNag van die lang messeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKlimaatveranderingKlimaatTuisbladTransatlantiese slawehandelKinkhoesAvbobGroepsgebiedewetOorkruipersSebraDesmond TutuFacebookAbstraksie (rekenaarwetenskap)DramaChris HaniBloedsomloopstelselArmoedeVoëlMierTradisionele Afrika-medisyneLemoenMondKasterolieBelastingFrankrykConsolidated B-24 LiberatorKommunismeHomofoonSportGeelsug2001SkildklierSinoniemJohannesburgCovid-19-pandemieLys van elemente volgens simboolMasturbasieChemiese reaksieVaste stofKaliumLys van Afrikaanse televisiereekseLionel MessiDistrik SesPlantCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKindermishandelingRumatoïede artritisKrugerwildtuinSeksuele penetrasieAsemhalingVoorsetselSpysverteringstelselVersoeningsdagLiefde🡆 More