Echinoidea

Echinoidea is 'n klas seediertjies, ook bekend as seekastaiings, wat hoort tot die filum stekelhuidiges.

Die meeste van die diertjies is rond, vol stekels of naalde en het 'n ystervarkagtige voorkoms. Hulle grootte wissel van 60 tot 120 mm. Seekastaiings het nie 'n uitsonderlike voorkoms nie maar kan kleurvol wees met dominante kleure van swart, bruin, pers en groen.

Seekastaiings
Tydperk: Ordovician–Onlangs
Echinoidea
Tripneustes ventricosus en Echinometra viridis,
Twee spesies van tropiese see kastaiings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Echinozoa
Klas:
Echinoidea

Leske, 1778
Sub-klasse
  • Sub-klas Perischoechinoidea
    • Superorde Diadematacea
      • Orde Diadematoida
      • Orde Echinothurioida
      • Orde Pedinoida
    • Superorde Echinacea
      • Orde Arbacioida
      • Orde Echinoida
      • Orde Phymosomatoida
      • Orde Salenioida
      • Orde Temnopleuroida
    • Superorde Gnathostomata
      • Orde Clypeasteroida
      • Orde Holectypoida

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AalwynAfrikaanse taalleerHoërskool OuteniquaBeesEl (lengtemaat)DoelwitLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandDie GelofteDigvormTranspirasieAtoomJohannesburgKoos du PlessisLys van politieke partye in Suid-AfrikaKaliforniese KanaaleilandeBipolêre gemoedsteuringErns GrundlingJansenvilleSaldanhaAnton GoosenWikiGroepsgebiedewetStikstofVerdampingReddingskakeFrankrykWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAardeTweede Nuwe JaarMagnesiumWaarheid-en-versoeningskommissieAtlantiese OseaanKaliforniëAngssteuringGianna MichaelsGewone luislangBeeldspraakPlantTradisionele literatuurDuitse maselsSkilpadPols-oksimeterMiddeloorontstekingTussenwerpselVars waterToekoms van die AardeErfenisdag (Suid-Afrika)Rudi ClaaseMenslike penisgrootteSteenkool in Suid-AfrikaApostoliese GeloofsbelydenisSatellietNeerslagJohan BadenhorstAppelDanie du ToitRatelBesoedelingTobie CronjéSirkelNarsismeLandbouModeontwerpWayde van NiekerkGroot DepressieVloeistofLourensrivierPornografiese akteurBelvidere Holy Trinity-kerkPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGrootste rampe in Suid-AfrikaHernubare energieValentynsdagWaterbesparing in Suid-AfrikaRuan PienaarDieretuinAkroniem🡆 More