Sebrahaai: Haaispesie

Die sebrahaai (Stegostoma fasciatum) is 'n haai wat in westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan voorkom.

Meer spesifiek, dit kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika, noordwaarts vanaf Durban. In Engels staan dit bekend as die Zebra shark. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Sebrahaai
Sebrahaai: Voorkoms, Leefwyse, Sien ook
Sebrahaai: Voorkoms, Leefwyse, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Gill, 1862
Genus:
Stegostoma

J. P. Müller & Henle, 1837
Spesie:
S. fasciatum
Binomiale naam
Stegostoma fasciatum
(Hermann, 1783)
Sebrahaai: Voorkoms, Leefwyse, Sien ook
Verspreiding
Sinonieme

Scyllia quinquecornuatum van Hasselt, 1823
Scyllium heptagonum Rüppell, 1837
Squalus cirrosus Gronow, 1854
Squalus fasciatus Hermann, 1783
Squalus longicaudus Gmelin, 1789
Squalus pantherinus Kuhl & van Hasselt, 1852
Squalus tigrinus Forster, 1781
Squalus varius Seba, 1759
Stegostoma carinatum Blyth, 1847
Stegostoma tigrinum naucum Whitley, 1939
Stegostoma varium Garman, 1913

Voorkoms

Die haai het lang, slanke lyf met die breë stert wat langer is as sy liggaam. Bo-op die liggaam is longitudinale riwwe en die haai kan tot 3,5 m lank word. Volwasse haaie is geel of wit met donker vertikale strepe of donker kolletjies op die lyf. Die onvolwasse visse is donkerbruin tot swart. Hulle kom voor by koraal- en rotsriwwe tot op 'n diepte van 30 m. Die haai is ovipaar.

Leefwyse

Die haai is 'n bodem bewoner en alleenloper; dit word dikwels gesien waar dit rus op die sand naby riwwe. Hulle vreet snags en vreet hoofsaaklik weekdiere, ongewerweldes en klein vissies. Die haai is nie aggressief nie, is skaars en word dikwels vergesel deur remora's.

Sien ook

Bronne

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Sebrahaai VoorkomsSebrahaai LeefwyseSebrahaai Sien ookSebrahaai BronneSebrahaai VerwysingsSebrahaai Eksterne skakelSebrahaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooikatFaf de KlerkSokkerNelson MandelaNierversakingJaco JacobsRacheltjie de Beer22 AprilMolekuulInflasieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaFranse RewolusieSkaapKolitisOogBlack SashGloeilampWaarheid-en-versoeningskommissieLys van Nederlandse skildersKoringGemeenskapsorganisasieGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondBynierLeeuRobert SobukweJodeBreingewasVoedingLeesPapierLuiperdKunstenaarOopbroninhoudSonnestelselApostoliese GeloofsbelydenisEtniese groepAfrikaanse TaalmonumentVerkleurmannetjieVersoeningsdagHeks van HexrivierBrandmondsindroomErfenisConsolidated B-24 LiberatorWiskundige terminologiePoësieRuslandSuid-EuropaDaggaMondBloukraanvoëlNatuurlike hulpbronLiesbreukRooibokVaginaLugbesoedelingOnse VaderGalblaasBlourokke3D-rolprentWekkerLimpopo (rivier)HaelPapegaaieVerkoueOu Apostoliese KerkAngina pectorisSuiwelprodukKompasMetafoorWoestynAntisemitismeVrystaatAnilingusNag van die lang messeAfrikaanse woordelys en spelreëls🡆 More