Sebrabaskanniedood: Plantspesie

Die sebrabaskanniedood (Commiphora viminea) is 'n klein (9 m) immergroen boom wat beperk is tot basaltiese grond in die noorde en noordooste van Punda Maria in die Krugerwildtuin, maar selde gesien word.

Sebrabaskanniedood
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. viminea
Binomiale naam
Commiphora viminea
Burtt Davy, (1932)

Die boom se FSA-nommer is 279.

Verspreiding

Die spesie is inheems in Botswana, Mosambiek, Namibië, Kenia, Tanzanië en Zimbabwe. In laasgenoemde kom dit in die suidooste voor.

Bron

Verwysings

Sien ook

Tags:

Sebrabaskanniedood VerspreidingSebrabaskanniedood BronSebrabaskanniedood VerwysingsSebrabaskanniedood Sien ookSebrabaskanniedood

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MassaOorstromingPlastiekWebwerfLuiperdAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLiesbreukKolorektale kankerSteenkoolKoringKunsmatige intelligensieYsterLien se lankstaanskoeneHeupRenaissancePriemgetalGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMcDonald'sManie LibbokAbstraksie (rekenaarwetenskap)WoordsoortOlimpiese SpeleKartografieAnale seksHoofkarakterChloorKeramiekKolitisSendelingposisieAgtervoegselReënWitrenosterUitwerking van klimaatsveranderingEeuDundermLAfrikaEiffeltoringGroepsgebiedewetSuurstofKweekhuisgasTeam Fortress 2WolkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAtlantis, Wes-KaapKoperHannes van WykMenseregtePoësieJo BlackSeekoeiMusieksimboleBorskankerTennisNetbalVaginale kankerRooibokGautengDie ontstaan van die dramaWortelBreingewasBiologieHerfsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSamestellingWater (molekuul)BloeddrukChristendomHael22 AprilDolfynGroot GatRefentse MorakeGrondwet van Suid-AfrikaMagneetHartaanvalWerkersdag🡆 More