Sebra-Humbug

Die Sebra-humbug (Dascyllus aruanus) is 'n vis wat in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Zebra humbug.

Sebra-humbug
Sebra-Humbug
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Dascyllus
Spesie:
D. aruanus
Binomiale naam
Dascyllus aruanus
(Linnaeus, 1758)

Identifikasie

Die vis word tot 8 cm lank met drie breë, vertikale bande wat oor die wit lyf strek. Die pensvin is swart en daar is 'n swart kol tussen die oë. Hulle leef in vlak, beskermde strandmere, plat riwwe en aflandige koraalriwwe in water wat 1 tot 20 m diep is. Hulle is territoriaal van aard en swem in groepe rond om koraaltakke. Wanneer hulle bedreig word swem die visse tussen die takke in vir beskerming. Hulle vreet soöplankton, alge en bodemongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Sebra-Humbug IdentifikasieSebra-Humbug Sien ookSebra-Humbug BronSebra-Humbug Eksterne skakelSebra-Humbug VerwysingsSebra-Humbug

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiki CommonsInnes en Franna BenadéByBosvarkBokmakierieKoorsIetermagoMetafoorWikiVolstruisSpierdistrofieJohannes KerkorrelAfrikanersWaterbesoedelingMiltIslamBuck AngelOliver TamboKrieketTamatieKoppeltekenOrthopteraMenslike skeletSewe wonders van die wêreldBeeldspraakSuid-Afrikaanse randDuitsKriekNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKompasDiepaartromboseWinterNierPersoon (taalkunde)MisdaadChris HaniVoortrekkermonumentSpelerposisies in rugbySuikerbekkiesPaasfeesSkildklierKaaps-Hollandse stylApartheidEmma RenziRenteMaterieTrianthemaVermenigvuldigingBloedvergiftigingUnie van Suid-AfrikaVraag en aanbodRobert SobukweGeskiedenis van erotiese afbeeldingsDiarreeSpysverteringstelselPolisieApostoliese GeloofsbelydenisJan BloukaasWikipediaKwikBaälEuropaSteve HofmeyrSpaansAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAntoniemSnoekerGrondbesoedelingSpinnekopKameelperdPoësieKortverhaalNagmaalWoordeboek van die Afrikaanse TaalSarah Rose KarrErfenisMartin Luther King jr.🡆 More