Sebastian Arcelus: Amerikaanse akteur

Sebastian Arcelus (gebore 5 November 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Best of Me (2014) en Split (2016), en in die televisiereekse House of Cards (2013) en Madam Secretary (2014).

Sebastian Arcelus
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sebastian Carlos Arcelus
Geboorte 5 November 1976 (1976-11-05) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2006: iChannel
  • 2012: The Last Day of August
  • 2014: The Best of Me
  • 2016: Split

Televisiereekse

  • 2001: Shaman King
  • 2002: Ultimate Muscle: The Kinnikuman Legacy
  • 2004: Gokusen
  • 2007: Dinosaur King
  • 2008: Diego's Moonlight Rescue
  • 2013: House of Cards
  • 2014: Madam Secretary

Televisierolprente

  • Blanco

Video's

  • 2014: House of Cards: The Direct Address

Eksterne skakels

Tags:

Sebastian Arcelus FilmografieSebastian Arcelus Eksterne skakelsSebastian ArcelusVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DaggaEngelsOnderwys (geskiedenis)HadjIndustriële RevolusieOogproblemePersoonlikheidTikTokSigaretPeniskankerKoorsSpelerposisies in rugbyVleesbaaiOosters-Ortodokse KerkMenstruasieAfghanistanByvoeglike naamwoordInhoudLetterkundeCristiano RonaldoKompasMoslemLys van Afrikaanse rolprentePampoentjiesTegnologieRooibokMagda van BiljonRykie van ReenenE-regeringMorfologie (taalkunde)Ingrid JonkerSlag van Cuito CuanavaleIdioomSwedeLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierTweede WêreldoorlogWes-AfrikaRooikatSeksSamestellende afleidingBasisinkomsteEpilepsieAasblomPeach van PletzenKarakteriseringCecil John RhodesAfrikaBoeberOrtopedieOorlog in Soedan (sedert 2023)LibiëAppelblaarVerkleurmannetjieAfrikaanse woordelys en spelreëlsDramaLiewe HeksieMiddelmisbruikKolitisMangelontstekingKoue OorlogTongWitbloedselGeskiedenis van AfrikaansVarkgriepKommunikasieHolocaustOlifantSwitserlandDissipel vir wie Jesus baie lief wasSamestellingAppendiksMamelukBaardskeerder-spinnekop🡆 More