Gewone Kraaibessie

Die gewone kraaibessie (Searsia pentheri, voorheen Rhus pentheri) is 'n klein bosveldboom wat ook in doringveld en droë struikbos voorkom vanaf Grahamstad noordwaarts tot by die Olifantsrivier in Limpopoprovinsie.

Dit kom ook voor in Eswatini en Mosambiek.

Gewone kraaibessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. pentheri
Binomiale naam
Searsia pentheri
(Zahlbr.) Moffett (2007)
Sinonieme
  • Rhus cuneata N.E.Br.
  • Rhus pentheri Zahlbr.

Die boom kom nooit in sandgrond voor nie. Die blare is dun, donkergroen aan die bokant en baie ligter aan die onderkant.

Die boom se FSA-nommer is 391.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Thys die BosveldklongMaselsTekstielEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKewerLys van kinderspeletjiesLys van myne in Suid-AfrikaWiskundige terminologieVerkoueLRomanKorrupsieDie ontstaan van die dramaPolisieVergelykings (taalkunde)MiltSkooluniformTussenwerpselSimboolErfenisBrasiliëBrandmondsindroomMetafoorGeslagsgelykheidKoppeltekenKrokodilBelastingLiewe HeksieKasterolieDierGevolge van aardverwarming op oseaneMateriaalBrongitisKameelperdStrykysterKlem-in-die-kaakMielieOseaanJansenvilleRacheltjie de BeerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySikloonSlangVolstruisGregoriaanse kalenderDuitsWetenskaplike metodeVaste stofRassisme in AfrikaCarles PuigdemontPlastiekBeaufortskaalOnderwerp (taalkunde)SeksposisieKontinentMynbouDistillasieJodeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersHernubare energieTaalSuiwelprodukVigsGriepEnsiklopedieSonnestelselKwaZulu-NatalTeam Fortress 2NeerslagAarde se atmosfeerEkonomieDramaVaginale kankerAandagstreepLys van Kaapstad se voorstede🡆 More