Rooipeer

Die rooipeer (Scolopia mundii) is 'n boom en kan tot 15 meter hoog raak maar is normaalweg kleiner.

Die boom kom in Afromontane woud voor vanaf Kaapstad tot in die noordelike Drakensberg en wes van Gauteng. Hulle is ook inheems in Eswatini en Lesotho. Die boom se FSA-nommer is 496. Die boom staan ook as die bergsaffraan, bergsaffraanhout en klipdoring bekend.

Rooipeer / Klipdoring
Rooipeer
Blare en bessies van 'n Scolopia mundii.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Salicaceae
Genus: Scolopia
Spesie:
S. mundii
Binomiale naam
Scolopia mundii
(Eckl. & Zeyh.) Warb, (1893)
Sinonieme
  • Adenogyrus krebsii Klotzsch
  • Eriudaphus closianus Baill.
  • Eriudaphus mundii Nees
  • Eriudaphus serratus Harv.
  • Phoberos mundii (Nees) Arn.
  • Rhamnicastrum mundii (Nees) Kuntze
  • Scolopia closiana (Baill.) Warb.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Rooipeer GaleryRooipeer Sien ookRooipeer VerwysingsRooipeer BronRooipeer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfoonGeweldLys van Afrikaanse skrywersMaatskappyWaar ruwe rotseAngina pectorisAppendiksSirkelRonelda KamferSigaretJakkalsNetbalKwaggaGeskiedenis van Suid-AfrikaHeupvervangingVoorsetselOvulasieLys van musiekinstrumenteVerstedelikingWaarheid-en-versoeningskommissieVulkaanAppelEl (lengtemaat)LikkewaanHeidelberg, GautengWet op NaturellengrondKoue OorlogSikloonVaste stofStilleweWoordsoortBiodiversiteitAluminiumNedersettingMunhwa Broadcasting CorporationDemokratiese Republiek die KongoKoorsblaarLettergreepSendelingposisieHipotesePornhubKlem-in-die-kaakJohannesburgErektiele disfunksieSkaapBeenbreuke en ontwrigtingsNadia ValvekensMantisOranjerivierIntensiewe vormFiksieVoorvoegselKuberkrakerMateriaalTrappe van vergelykingAardbewingBelvidere Holy Trinity-kerkRicus NelJagluiperdYouTubeAkwariumSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieWinnie Madikizela-MandelaDirekte en Indirekte redeKoolhidraatVerdampingRob HersovPikkewynFinansiële staatLabia (geslagsdele)Suid-Afrikaanse RugbyunieEwenaarIvan ZimmermannDonderstormMikro-ekonomie🡆 More