Skaarswindswael

Die skaarswindswael (Schoutedenapus myoptilus) is 'n gelokaliseerde voël en algemene broeiende besoeker na die oostelike hoogland van Zimbabwe en aangrensende Mosambiek.

Dit leef in kranse en rotsagtige voorgebergtes in beboste bergstreke. In Engels staan die voël bekend as die Scarce Swift.

Skaarswindswael
Skaarswindswael
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Apodiformes
Familie: Apodidae
Genus: Schoutedenapus
Spesie:
S. myoptilus
Binomiale naam
Schoutedenapus myoptilus
(Salvadori, 1888)

Voorkoms

Die voël is 17 cm lank en 25 - 30 g groot. Dit is grysbruin en die stert is lank en diep gevurk. Die kruis is donkerder. Dit is gevorm soos 'n kruising tussen 'n witkruiswindswael en palmwindswael. Die voël se vliegaksie is vinnig en effens rukkerig. Dit sweef met die vlerke teen 'n hoek ondertoe.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Skaarswindswael VoorkomsSkaarswindswael Sien ookSkaarswindswael BronSkaarswindswael VerwysingsSkaarswindswael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BevolkingSinkMantisFranse RewolusieDataverwerkingPinksterOnse VaderEugenetikaMosesWikiquoteXenofobieAnrich HerbstJode in Suid-AfrikaSeekoeiBeaufortskaalParkinson se siekteEnkelvoudige sinSkooluniformTradisionele Afrika-medisyneMateriaalKostuumsE-posPrimêre sektor van die ekonomieLangste woordIslamitiese StaatKrokodilAppel (sanger)Boer Soek 'n VrouSwart menseStaalBrendan PeyperBelastingKatoenInflasiePlastiekSportKletsrymPaarl GimnasiumHamburgerMensOssewaGeskiedenis van AfrikaansGeweldWebwerfKlimaatLyfstraf in skoleWeervoorspellingWieg van die MensdomSuid-Afrikaanse GrensoorlogOu Apostoliese KerkReg tot ‘n gesonde omgewingOnderwysLemoenMIV/vigs in Suid-AfrikaSkuinsstreepGoogle MapsKwame NkrumahVennootskapDokterSuid-AfrikaLettergreepSkoenlapperKonflik (proses)GedigVratKarakteriseringArthur GrumiauxNG gemeente JansenvilleIntensiewe vormVleilandDialoog in fiksiePornhubWeeluisAtlantis, Wes-KaapHeidelberg, GautengArmoedeVlag van Suid-AfrikaRobbeneiland🡆 More