Huilboerboon: Plantspesie

Die huilboerboon (Schotia brachypetala) is 'n boom wat in boswêreld en dikwels op termiethope groei.

Dit kom voor in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe. Die boom is groot met 'n uitgebreide kroon. Die blomme word van 6 tot 13 cm lank en word in digte hofies op die ou hout produseer. Die blomme produseer soveel nektar dat dit lyk asof die bome huil. Die peule is tiperend van die genus en elke saad het 'n geel aril aan die basis.

Huilboerboon
Huilboerboon: Plantspesie
Huilboerboon: Plantspesie
In bloeityd (lente) en in loof (winter)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Detarieae
Genus:
Spesie:
S. brachypetala
Binomiale naam
Schotia brachypetala
Sond., (1850)
Sinonieme
  • Guillandinodes brachypetalum (Sond.) Kuntze
  • Schotia brachypetala var. pubescens Burtt Davy
  • Schotia rogersii Burtt Davy
  • Schotia semireducta Merxm.

Die boom se FSA-nommer is 202.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese sektorGroepsdrukBestaansboerderyDigtheidMenslike seksuele gedragAfrikaanse Protestantse KerkWaterAfrikanersSeksuele stimulasieChemiese verbindingAVaalrivierVrymesselarySuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRuan PienaarAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAlkoholismeHerpes simplexMalariaOseaanMateriaalKrimpvarkieWynand StrydomVerstedelikingHeuningbyMoedersdagNarsismeVisSuid-Afrikaanse RugbyuniePerdYstervarkNommertekenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GeelsugRookgewoonteElandréStilleweManie JacksonUnited Democratic FrontNierPinksterRobert SobukweRob HersovJak de PriesterOmtrek, oppervlakte en volumeOrthopteraJohan BadenhorstGordelroosJakobHoofstadJan van HunksChemiese elementGlobaliseringLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGroot vyfVoorvoegselMenstruasieEmfiseemWaterkringloopIronieRekenaarGeslagMaselsDroomGianna MichaelsNatuurrampGrondwet van Suid-AfrikaInflasieAnette EngelbrechtSinoniemVeeartsWikimedia-stigtingBipolêre gemoedsteuring🡆 More