Hartbeespoort

Hartbeespoort (ook bekend as Harties) is 'n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika, geleë tussen die Magaliesberg en die oewers van Hartbeespoortdam.

Die dorp se naam verwys na rooihartbeeste wat vroeër deur die omgewing se natuurlike poort gehardloop het.

Hartbeespoort
Damwal van die Hartbeespoortdam met die Magaliesberg in die agtergrond.
Damwal van die Hartbeespoortdam met die Magaliesberg in die agtergrond.
Hartbeespoort is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Hartbeespoort
Hartbeespoort
Hartbeespoort Hartbeespoort se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°44′39″S 27°53′58″O / 25.74417°S 27.89944°O / -25.74417; 27.89944 27°53′58″O / 25.74417°S 27.89944°O / -25.74417; 27.89944
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikBojanala Platinum
MunisipaliteitMadibeng
Oppervlak
 • Totaal125,89 km2 (48,61 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal22 374
 • Digtheid178/km2 (460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense59.4%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense1.1%
 • Swart mense38.2%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 46.5%
 • Engels 19.3%
 • Tswana 7.3%
 • Tsonga 6.2%
 • Ander 20.7
Poskode (strate)
0216
Skakelkode012

Hartbeespoort is deel van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit, wat ook die nabygeleë dorp Brits insluit.

Die oudste uitbreiding van die dorp is Schoemansville, vernoem na Generaal Hendrik Schoeman van die Zuid-Afrikaansche Republiek.

Toerisme

Die dorp bestaan hoofsaaklik uit vakansiehuise om die dam omdat dit gewild is by besoekers van die nabygeleë Gautengprovinsie. Die "Om-die-dam" ultramarathon van 50 km word jaarliks hier gehou gedurende die eerste helfte van die jaar.

Hartbeespoort 
Uitvloeikanaal onder die damwal.

Van die hooftoeristeaantreklikhede in en om die dorp sluit in:

  • Die Hartbeespoortdamwal en -tonnel
  • Die Hartbeespoortdamslangpark
  • Die Hartbeespoortdamakwarium
  • Die Lesedi kultuurdorpie
  • Hartieskabelkar (die langste enkelkabelspoor in Afrika)
  • Die Transvaal Seiljagklub

Sien ook

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Hartbeespoort ToerismeHartbeespoort Sien ookHartbeespoort Eksterne skakelsHartbeespoort VerwysingsHartbeespoortDorpHartbeespoortdamMagaliesbergNoordwesRooihartbeesSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OligopolieNapoleon BonaparteKunsmatige intelligensieMenstruasieDemi Lee MooreKrugerwildtuinWolfTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)EienaamHartWelwitschiaWoordeboekOorstromingHondeklipbaaiSpringbokkeDiepaartromboseKoperNiersteenBeesVerkragtingNedersettingNierversakingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaYouTubeMierJudaïsmeMorfologie (taalkunde)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaVersoeningsdagAnilingusSkildklierLys van musiekinstrumenteKoue OorlogAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMielieLoftus MaraisWiskundige terminologieWater (molekuul)HoenderAsemhalingDemokrasieDemografie van Suid-AfrikaDramaVaginale kankerMeervoudAbsolute monargieVulkaanRonelda KamferVermenigvuldigingSonpaneelHoofpynSebraLys van bekende Suid-AfrikanersTafelbergHibernasieHartversakingReënDriedimensioneelKinderregtePubiese hareSonEkonomiese sektorD.J. OppermanMosambiekkanaalInstagramDurbanMeningsverskil oor aardverwarmingBorskankerTydsoneAkuutArmoedeverligtingIdioomEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDemokratiese AlliansieWetenskapSatellietfoto🡆 More