Schoemanspoort

Schoemanspoort is 'n poort op die R328-streekroete tussen Schoemanshoek (noord van Oudtshoorn) en die Kangogrotte in die Swartberge.

Die poort verbind die Klein Karoo met Prins Albert in die Groot Karoo oor die Swartbergpas. Die poort is 610m bo seevlak en het 'n maksimum helling van 1:12.

Schoemanspoort
Ligging Tussen Schoemanshoek en die Kangogrotte
Maksimumhelling 1:12
Hoogte 610 m
Pad R328

Sien ook

22°14′45.24″O / 33.4229000°S 22.2459000°O / -33.4229000; 22.2459000

Tags:

KangogrotteKlein KarooOudtshoornPrins AlbertR328 (Suid-Afrika)SchoemanshoekSeevlakSwartbergSwartbergpas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonisasieOos-KaapBreinvliesontstekingSteve BikoPseudowetenskapWetenskaplike klassifikasieC. Louis LeipoldtInsekMahatma GandhiMIVAdolf HitlerEugenetikaMensOmgewingsbeheerApartheidWayde van NiekerkHulpwerkwoordPoesOorstromingBewaringstatusThys die BosveldklongSkooluniformLys van elemente volgens simboolKontinentLieweheersbesieSeisoenBlourokkeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGoudBraaiOraniaGeldDesimale breukeLeierGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKaliumEmo AdamsUnited Democratic FrontAtlantis, Wes-KaapByvoeglike naamwoordChris HaniSeekoei7de LaanSteenkool in Suid-AfrikaKangaroeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTweede Nuwe JaarEkonomiese sektorGautengKoorsblaarImpakte van toerismeDepressie (gemoedstoestand)WiskundePad na jou hartLys van Kaapstad se voorstedeVerkoueHemelvaartsdagKarakteriseringWebwerfKindermishandelingKoue OorlogJodeMartin Luther King jr.WolkKlein vyf diere23 AprilEeuKorrupsieMobutu Sese SekoFossielbrandstofKasteel die Goeie HoopCarike KeuzenkampPornhubEiffeltoringWiki Commons🡆 More