Manketti

Die Manketti (Schinziophyton rautanenii) is 'n groot, bladwisselende boom wat 6 – 15 m hoog kan raak.

Dit het handvormige saamgestelde blare. Dit lyk baie soos 'n klein kremetartboom. Die neute is eetbaar en gesog. Hierdie boom se FSA-nommer is 337. In Afrikaans staan die boom gewoonlik bekend as spikkelhout. Dit staan ook as die Transvaal-okkerneut bekend. Die Tswana-naam vir die boom is mokongwa.

Manketti
Manketti
Schinziophyton rautanenii
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Euphorbiaceae
Subfamilie: Crotonoideae
Tribus: Ricinodendreae
Genus: Schinziophyton
Hutch. ex Radcl.-Sm.
Spesie:
S. rautanenii
Binomiale naam
Schinziophyton rautanenii
(Schinz) Radcl.-Sm., (1990)
Sinonieme
  • Ricinodendron rautanenii (Schinz)

Dit is die enigste spesie in die genus Schinziophyton wat dit 'n monotipiese genus maak.

Die boom kom voor op die Suid-Afrikaanse lys van beskermde bome.

Verspreiding

Die boom kom in bosveld voor en is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom dit in Limpopo voor.

Manketti 
Boom se neute.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Manketti VerspreidingManketti Sien ookManketti VerwysingsManketti BronneManketti

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DarwinismeRubik se kubusYslandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024EkologieVerenigde State van AmerikaWikimedia-stigtingMynbouJansenvilleAnneli van RooyenSwartrenosterVaginaMusiekChris HaniJaco JacobsAkademiaVratBloeddrukDuitse maselsDeelwoordVryheidsdagNetbalSatellietSkooluniformWiskundeSharpeville-slagtingSlag van Cuito Cuanavale2001Christiane JaccottetSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GautengPesachWet op Bantoe-onderwysAardbewingAnilingusRymKlem-in-die-kaakEngelsNeurenberg-verhoreKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKookpuntDiarreeOmtrek, oppervlakte en volumeGeelsugSowjetunieKartografiePlaattektoniekIngrid JonkerOrrelAgtervoegselDieremishandelingWeskusFamilie (verwantskap)TsoenamiAardedagKonflik (proses)Aborsie in Suid-AfrikaDemi Lee MooreVulvaGroot GatRudi ClaaseGemeenskapsorganisasieLangste woordKuberkrakerTrappe van vergelykingVleilandHelpmekaar-kollegeNatuurlike hulpbronOorstromingRobert SobukweSosiale mediaSout (chemiese stof)JudaïsmeKolonisasieCalviniaBeesvleis🡆 More