Scapa Flow

Scapa Flow is 'n natuurlike hawe in die Orkney-eilande in die noorde van Skotland.

Die baai is deur die Britse Vloot as 'n hoofkwartier gebruik gedurende die twee Wêreldoorloë. Hulle het die baai as ondeurdringbaar vir duikbote beskou nadat nette en onderwatermyne op verskeie plekke aangebring is.

Scapa Flow
Scapa Flow, soos van sy oostekant gesien.
Scapa Flow
Kaart van Scapa Flow.

Binnedringing deur U-47

Die Duitse duikboot U-47 onder beheer van Luitenant-kommandeur Günther Prien het egter die hawe op 14 Oktober 1939 stilletjies binnegedring en die HMS Royal Oak met torpedo's gekelder, tesame met 833 bemanningslede.

Bron

  • The Encyclopedia of Sea Warfare, from the first ironclads to the present day. 1975. ISBN 0-600-33111-3

Tags:

Britse VlootDuikbootOrkney-eilandeSkotland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardbewingPakistanMaroela MediaNatuurlike hulpbronKoolstofBevolkingsafnameYouTubePersoonlikheidAfrikanersKapitalismeFiela se kind (rolprent)Meningsverskil oor aardverwarmingVervoerJacobus Hendrik PierneefWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKankerMineraalWaterstofLys van hoofstedeMaatskappyMusiekNierKoperOnderhandelinge om apartheid te beëindigHartversakingSosiale mediaJan van RiebeeckSiya KolisiAnneli van RooyenPornografiese akteurDeelwoordReënSuid-AfrikaKasteel die Goeie HoopKontrasLodewyk XVI van FrankrykMIV/vigs in Suid-AfrikaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaBTWSpierDroogteHaasTydsoneSenuweestelselVoornaamwoordAngssteuringLionel PetersonMetafoorVakbondSeksismeGoudProvinsies van Suid-AfrikaSeekoeiSebraDigvormSilwerNatriumsuperoksiedAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVolhoubare ontwikkelingEreksieHoutDramaFabelHoofletterReënspinnekopTandbederfJeugdagVoegwoordAardeAgtervoegselAfghanistanDroomLys van kleureBaälKontinent🡆 More