Saturn V

Saturn V is ’n Amerikaanse vuurpyl wat van 1966 tot 1973 deur NASA in die Apollo- en die Skylab-program gebruik is.

Dit is ’n eenmalige lanseringsvoertuig wat nie weer gebruik kan word nie. Dit is die kragtigste vuurpyl wat nog in ruimtevaart gebruik is en bly tot vandag die enigste vuurpyl wat ’n bemande vlug na ’n lae aardwentelbaan (buite die invloedsfeer van die aarde) geneem het tydens die Apollo-program. Die vuurpyl is ontwikkel om die Apollo-maanlandings moontlik te maak, maar is ook gebruik om die Skylab-ruimtestasie na ’n lae aardwentelbaan te lanseer. Dit is die grootste vuurpyl in die Saturn-vuurpylreeks. Dit is op 9 November 1967 die eerste keer vir Apollo 4 gebruik.

Saturn V
Die laaste bemande Saturn V-vuurpyl, hier gebruik vir Apollo 17 se lansering.

Fase 1 bestaan uit vyf F-1 vuurpylmotors.

Saturn V
’n Saturn V op uitstalling voor die Lyndon B. Johnson-ruimtesentrum.

Die vuurpyl is onder leiding van Wernher von Braun en Arthur Rudolph ontwerp.

Tags:

Apollo 4Apollo-programLae aardwentelbaanMaanlandingNASARuimtestasieRuimtevaartSkylabVSAVuurpyl

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Boet TroskiePolitieke partyAfrikaanse taalleerLys van Suid-Afrikaanse musikanteKaapstadNelson MandelaWes-KaapTydHeupTegnologieVoedingOrale seksRoekelose DadeLys van slangeLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWikisourceLika BerningTropiese huisgeitjieToorbergMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaVulvaHennie MaasFacebookTonnels van Củ ChiE-posGras2024 Australiese Grand PrixJaco du PlessisRina HugoErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2DemokrasieVoortrekkermonumentGodSuid-Afrikaanse WeermagWes-AfrikaAgter Elke ManOraniaKatKoreaanse nasionale rugbyspanRussiesAbstraksie (rekenaarwetenskap)VoornaamwoordOsoonlaagChristendomEkonomieRacheltjie de BeerJerusalemKoorsNierversakingAntoniemKoningKnopiespinnekopCyril RamaphosaIngrid JonkerMosambiekKlem-in-die-kaakEmfiseemVolhoubaarheidKrieketKwaZulu-NatalOnderhandelinge om apartheid te beëindigAnette EngelbrechtVerkleinwoordSpysverteringstelselSamsung GroepNederduitse Gereformeerde KerkSally EsterhuizenPersentasieVolkekundeJohannes VermeerMeksikoDigvorm🡆 More