Satanskoraal: Suid-Afrikaanse aksiefilm van 1959

Satanskoraal is 'n 1959 Suid-Afrikaanse aksiefilm geregisseer deur Elmo de Witt en vervaardig deur Jamie Uys vir Jamie Uys Filmproduksies.Dit is die eerste Suid-Afrikaanse rolprent wat onderwater verfilm is.

Die film se intrige draai om 'n ryk pierewaaier en 'n kenner van koraal wat wetenskaplikes help om stukkies koraal te ontdek wat aan die Mosambiekse kus vermis word. Die rolprent vertolk Ponie de Wet in die hoofrol saam met Tessa Laubscher, Gabriel Bayman en Lindea Bosman in ondersteunende rolle.

Rolverdeling

  • Ponie de Wet as homself
  • Tessa Laubscher as Anita Dumont
  • Gabriel Bayman as Gamat Slingers
  • Lindea Bosman as Mejuffrou Malan
  • Desmond Varaday as Baas
  • Jan Bruijns as du Plooy
  • Willie Herbst as ‘n handlanger
  • Felix Sevell as ‘n handlanger
  • Peter Chiswell as die Konsul se sekretaris
  • Dana Niehaus as buitelandse sake amptenaar
  • Hans Kaniuk as van Wyk

Verwysings

Sien ook

Tags:

AksiefilmElmo de WittJamie Uys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Primêre sektor van die ekonomieLikkewaanBoelieryGautengLyfstraf in skoleDramaTrappe van vergelykingNederlandsMisdaadAalwynMielieRobbie WesselsHamilton WesselsNG gemeente JansenvilleSonnestelselKrokodilKlimaatveranderingGeslagMetaalAfrikaansNasiebouSkaapAlice MunroValentynsdagBelastingInstagramSias ReineckeAfrikaanse Protestantse KerkMagnetismeYsterGroot TrekLeeuGNU-lisensie vir vrye dokumentasieLetterlike en figuurlike taalgebruikSuid-Afrikaanse GrensoorlogBipolêre gemoedsteuringNommertekenWater (molekuul)Lys van slangeByTwaalf Stamme van IsraelSkildklierErdwurmGianna MichaelsOvulasieSeksposisieDrinkwatervoorsieningStereotipeTradisionele literatuurKokketielReënLabia (geslagsdele)Demi Lee MooreWaterIranBeaufortskaalStresWaarheid-en-versoeningskommissieSwangerskapSwartbewussynsbewegingKlawers (speelkaarte)MosesVerdampingMenslike skeletBysteekKrieketVoëlgriepMiltSteentydperkDuitse maselsPoësie🡆 More