Rooiborsvleikuiken: Voëlspesie

Die Rooiborsvleikuiken (Sarothrura rufa) is 'n algemene standvoël en leef in digte riete en biesies om vleie en strome.

Die voël kom nie voor in die droër gedeeltes van Suider-Afrika nie. Die voël is 15 – 17 cm groot en weeg 30 - 46 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-chested Flufftail.

Rooiborsvleikuiken
Rooiborsvleikuiken: Voëlspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. rufa
Binomiale naam
Sarothrura rufa
(Vieillot, 1819)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatoenStrykysterEkotoerismeDuitse maselsRumatoïede artritisFiela se kind22 AprilEienaamRenaissanceMaroela MediaRugbyTropiese sikloonMateriaalVratNamibiëKunsmatige algemene intelligensieOligopolieVryheidsmanifesKrugerwildtuinFinale OplossingLien se lankstaanskoeneIngrid JonkerOu Apostoliese KerkJuan Antonio VillacañasEkostelselSpringbokDistrik SesWikipediaGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondDundermKoolhidraatSinoniemHomoniemDikdermPoesKinderregteBateBevolkingsafnameKindersiektesKlavierKwame NkrumahMonopolyStereotipeAkwariumKontinentNiersteenAbstraksie (rekenaarwetenskap)Arthur GrumiauxBruin menseVlekvrye staalEeuAspoestertjieTrekarbeidLandbou in Suid-AfrikaNag van die lang messeTatoeëermerkBelgiëAfkortingPapegaaieBevolkingBrittany Ashton HolmesAvbobHaasGemeenskapsorganisasieSiya KolisiGoogleOnderwerp (taalkunde)GeelsugOranje-VrystaatDermpoliep1200Kangogrotte🡆 More