Sark

Sark (Frans: Sercq; Sercquiais: Sèr of Cerq) is een van die Kanaaleilande in die Engelse kanaal.

Sark (Engels)
Sercq (Frans)
Sèr / Cerq (Sercquiais)
Sark Wapen van Guernsey
(Vlag van Sark) (Landswapen van Sark)
Volkslied: Sarnia Cherie
God Save the Queen
Ligging van Sark
Ligging van Sark
Lugfoto van Sark. Links is Groter Sark, regs bo Klein Sark, en regs onder Brecqhou.
Lugfoto van Sark. Links is Groter Sark, regs bo Klein Sark, en regs onder Brecqhou.
Amptelike tale Engels, Frans en Sercquiais
Hoofstad La Seigneurie
49° 26' N, 2° 21' O
Grootste stad La Seigneurie
Politieke bedeling Britse Kroongebied
Regeringsvorm Selfregering deur Statevergadering
Hertogin van Normandië Koningin Elizabeth II
Seigneur John Michael Beaumont
Oppervlakte
 - Totaal
 - % water

5,45 km²
-%
Bevolking
 - Bevolkingsdigtheid

600
110,09/km²
Geldeenheid Pond Sterling van Guernsey
Tydsone UTC
Internet TLD .gg
Skakelkode +1481

Die plek het ongeveer 600 inwoners en is in 2008 tot 'n demokrasie verklaar. Sark het sy eie taal, wat Sercquiais genoem word en deur 15 mense gepraat word. Geen karre word toegelaat nie en mense moet stap, fietsry, of 'n perd gebruik.

Tags:

Engelse kanaalFransKanaaleilandeSercquiais

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikersiekteKoperFinale OplossingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBrasiliëLys van Afrikaanse skrywersBevolkingMagsverheffingToutrekSoweto-opstandYouTubeToerismeGewone breukeAarde se atmosfeerRumatoïede artritisVeeartsVoëlLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAkroniemStrykysterErfenisLys van landeGriekwa-AfrikaansLimpopo (rivier)Kunsmatige algemene intelligensieLangste woordAfrikaanse woordelys en spelreëlsPapegaaieStadMeettegniekRuslandBrongitisHandbalMieliestronkWieg van die MensdomSeisoenRieldansLetterkundeDoopOrgasmeBeesGeboorteThys die BosveldklongJazzChristendomPaddaGamelanWatersuiweringOranje-VrystaatAbstraksie (rekenaarwetenskap)Juan Antonio VillacañasBreingewasOnderhandelinge om apartheid te beëindigWeervoorspellingVrouAfrikaanse WikipediaWikimedia-stigtingSwartbewussynsbewegingEkonomiese sektorKlavierPriemgetalGeweldAkwariumFacebookVulkaanNiersteenCarike KeuzenkampMaagsweerHoofkarakterLys van Afrikaanse televisiereekseJo BlackChristiane JaccottetToekoms van die AardeKlimaatMielie🡆 More