Sarah Theron: Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise

Sarah Theron (gebore 5 Mei 1965) is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise.

Sy het in 1979 op veertienjarige ouderdom begin sing vir betaling teen R80 - destyds 'n klein fortuin. Deeglik onderrig in drama het sy een van die land se veelsydigste akteurs geword – van verhoogwerk tot televisiebekendheid, veral om haar rol as Baby Botha in M-Net-televervolgverhaal, Egoli: Plek van goud. Sy het vier jaar op dramaskool deurgebring; twee op Stellenbosch en twee by die Technikon Pretoria.

Sarah Theron
Gebore5 Mei 1965
Beroep(e)Sangeres, Aktrise en Skrywer
Webwerfhttp://www.sarahtheron.co.za/

Diskografie

  • Storm in 'n D-Cup, 2011
  • Liewe Madiba, 2010
  • Terug na Jou, 2009
  • Sit Die Ketel Aan, 2007
  • Egoli, Vol. 1, 2002

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Sarah Theron DiskografieSarah Theron Sien ookSarah Theron VerwysingsSarah Theron Eksterne skakelsSarah TheronAfrikaansEgoli: Plek van goud

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatuurrampXenofobieGrondbesoedelingInstagramHabitatWerkloosheidSatanismeDuitslandNetbalMetaalNedersettingWetenskaplike klassifikasieKarakteriseringMynbouKolitisInfeksieBergMaroela MediaAngina pectorisEkonomiese sektorPriemgetalBorsklierHartaanvalApokriewe boekeGoogle MapsWes-KaapSelfoonHaasKopieregAfrikanersNazi-DuitslandPlastiekBeurtkragMaselsOu Apostoliese KerkAfvalbestuurTafelsoutMartin Luther King jr.Lodewyk XVI van FrankrykBoomPornografiese akteurSeekatKarlien van JaarsveldKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Bayer 04 LeverkusenAssonansieDesmond TutuAkuutDwelmonttrekkingMisdaadromanVier temperamenteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDiarreeGriepRenosterImpakte van toerismeSatellietfotoBuffelVulkaanSwangerskapLeierVarkBobby van JaarsveldOnomatopeeWeer (meteorologie)Afrikaanse taalleerKontrasSwart nasionalismeLys van medisinale kruieNoord-KaapDemokrasieDwelmmiddelWaterkringloopWerwelkolomSout (chemiese stof)AkademiaIngrid Jonker🡆 More