Santos

Santos is 'n stad in die Brasiliaanse deelstaat São Paulo.

Dit is geleë op sowat 72 km vanaf São Paulo en het die grootste hawe in Suid-Amerika.

Santos

Santos
Kaart Wapen
Santos
Santos
Vlag
Santos
 Land Santos Brasilië
 Deelstaat Santos São Paulo
 Koördinate 23°57′39″S 46°20′2″W / 23.96083°S 46.33389°W / -23.96083; -46.33389 46°20′2″W / 23.96083°S 46.33389°W / -23.96083; -46.33389
 Stigting 1546
 Oppervlakte:  
 - Totaal 280,3 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 418 375
 - Bevolkingsdigtheid 1 492,6/vk km
 Tydsone UTC -2
 - Somertyd UTC -3
 Burgemeester João Paulo
Tavares Papa (PMDB)
 Amptelike Webwerf santos.sp.gov.br

Santos is in 1546 op 'n eiland gestig en het in die 19de eeu tot een van Brasilië se belangrikste uitvoerhawens vir koffie ontwikkel. Die groei van Santos was sedertdien gekoppel aan dié van São Paulo as die ekonomiese sentrum van die land. Tans hanteer die Santos-hawe sowat die helfte van alle Brasiliaanse uitvoergoedere.

Santos
Santos

Verwysings

Tags:

BrasiliëSuid-AmerikaSão Paulo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YstertydperkSeegolfLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSuid-Afrika-WetArmoedeBateAfrikaanse WikipediaPersoonlikheidWaarheid-en-versoeningskommissieOrale seksAardbewingNoag se arkNatuurlike hulpbronMenseregteCarike KeuzenkampAfleiding (taalkunde)Vlag van Suid-AfrikaTweede Nuwe JaarHartseerEnkelvoudige sinOranjerivierGipsNierversakingChemiese elementWater (molekuul)StilleweMark (ekonomie)GeldRamsar-vleilande in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogKaapse florarykLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaProteaBeaufortskaalWiskundeVerbondsarkAssonansieNeerslagKitaarKlem-in-die-kaakMona LisaWinterMediese diagnoseVennootskapGezina, PretoriaMeervoudRenteOntbossingHannes van WykBurgerregteMynbedryf van Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureSportNeurenberg-verhoreGeografie van Suid-AfrikaAnti-inflammatoriese middelVoëlPrivaat maatskappyAfrikaanse woordelys en spelreëlsWiki CommonsKolorektale kankerAnneli van RooyenBiodiversiteitMangelNatuurGoudVaginaAlkoholismeGroot GatLeeudoringstad-spoorwegrampSkuinsstreepTienie HollowayRosa ParksHidroëlektrisiteitDiarreeMuskiet🡆 More