Santo Domingo

Santo Domingo (Spaans: , amptelik Santo Domingo de Guzmán, letterlik: Sint Dominicus de Guzman) is die hoofstad en grootste stad van die Dominikaanse Republiek, 'n land op die Karibiese eiland Hispaniola tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die suide.

Die stad het 'n bevolking van 965 040 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 104,44 km².

Santo Domingo
Santo Domingo de Guzmán
Santo Domingo

Kaart Wapen
Santo Domingo
Santo Domingo
Vlag
Santo Domingo
 Land Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek
 Provinsie Distrito Nacional
 Koördinate 18°28′N 69°57′W / 18.467°N 69.950°W / 18.467; -69.950
 Gestig op 4 Augustus 1496
 Oppervlakte:  
 - Totaal 104,44 vk km
 Hoogte bo seevlak 14 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 965 040
 - Bevolkingsdigtheid 9 240/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 908 607
 Tydsone PST (UTC -4)
 Burgemeester Roberto Salcedo
 Amptelike Webwerf adn.gob.do

Geskiedenis

Santo Domingo 
Kaart van Santo Domingo in 1873

Santo Domingo is die oudste Europese nedersetting in die Amerikas en is op 4 Augustus 1496 deur Bartholomeüs Columbus, die broer van Christophorus Columbus, gestig. Ongeveer 40 jaar na die nedersetting se ontstaan het die goudreserwes uitgewerk geraak en die plaaslike Indiaanse arbeidsmag het uitgeput geraak as gevolg van siektes, oorloë en immigrasie. Die stad is geplunder deur Francis Drake in 1586 en beset deur Haïti van 1822 tot 1844. Daarna was hulle egter oorwin, verwilder en die Dominikaanse Republiek gestig. Van 1916 tot 1924 is die gebied beset deur Amerikaanse Marinierskorps. Op 3 September 1930 is die stad deur 'n tropiese sikloon feitlik vernietig en herbou. Die stad is in 1936 deur die diktator Rafael Trujillo hernoem na Ciudad Trujillo ([sjuˈðað tɾuˈhiʎo]) maar het sy oorspronklike naam in 1961 terug gekry.

Die koloniale stad van Santo Domingo is in 1990 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Lugvervoer

Die stad word deur twee lughawens bedien, die Las Américas Internasionale Lughawe en die ouer lughawe, Aeropuerto Internacional La Isabela.

Eksterne skakels

Tags:

Atlantiese OseaanDominikaanse RepubliekHispaniolaHoofstadKaribiese SeeSpaansWes-Indië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonsonantSeegolfToringEkotoerismeKoppeltekenPerdebyeAtmosfeerMateriaalPussy RiotJohannesburgMynbedryf van Suid-AfrikaVoorvoegselBeaufortskaalCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAfrikanersSeksposisieBosvarkBeeldspraakCarike KeuzenkampBank (finansiële instelling)SamestellingAardkorsMona LisaFotosinteseAarverkalkingMediese diagnoseOopbroninhoudHector PietersonWynand du ToitBrandmondsindroomWesterse filosofieStereotipeGriekwa-AfrikaansYstertydperkVennootskapAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSublimasieKonsentrasiekampLSkuinsstreepEllipstekenDomkragWapen van Suid-AfrikaSamestellende afleidingSkrywerMusiekVoorsetselGoudkus (streek)Bruin menseCalviniaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandBernice WestByvoeglike naamwoordBelastingErektiele disfunksieMeervoudReënKewerRookgewoonteGordelroosSonkragAngina pectorisRudi ClaaseDokterOlifantSpreeuKunselementeBreinkaartPrimêre sektor van die ekonomieWolfSeekoeiDriehoekAnrich HerbstVolhoubaarheid🡆 More