Santiago De Chile

Santiago de Chile (Spaans: ) is die hoofstad, ekonomiese sentrum en grootste metropolitaanse gebied van Chili, wat met sowat ses miljoen inwoners veertig persent van die land se bevolking huisves.

Die stad lê in die sentrale vallei van Chili en maak in administratiewe opsig deel uit van die Metropolitaanse Gewes van Santiago. Alhoewel Santiago as regeringsetel fungeer, is Valparaíso die wetgewende hoofstad van die land.

Santiago de Chile
Santiago De Chile

Kaart Wapen
Santiago De Chile
Santiago De Chile
Vlag
Santiago De Chile
 Land Vlag van Chili Chili
 Provinsie Santiago De Chile Santiago
 Koördinate 33°27′S 70°40′W / 33.450°S 70.667°W / -33.450; -70.667
 Gestig op 12 Februarie 1541
 Oppervlakte:  
 - Totaal 641 vk km
 Hoogte bo seevlak 570 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2017) 6 269 384
 - Metropolitaanse Gebied 6 903 479
 - Bevolkingsdigtheid 9 821/vk km
 Tydsone UTC -4 (CLT)
 Somertyd UTC -3 (CLST)
 Burgemeester Claudio Orrego Larraín
 Amptelike webwerf gobiernosantiago.cl
Santiago De Chile
Pedro de Valdivia stig Santiago de Chile – 'n skildery deur Pedro Lira, 1889

Ná drie dekades van ononderbroke ekonomiese groei het Santiago tot een van die modernste metropole in Latyns-Amerika ontwikkel, wat met uitgestrekte voorstede, tientalle winkelsentrums en 'n indrukwekkende sentrale besigheidsdistrik met baie wolkekrabbers spog. Die stad beskik oor 'n hoogs moderne infrastruktuur, wat onder meer 'n moltreinstelsel insluit, en is die hoofkwartier van 'n groot aantal nasionale en internasionale maatskappye. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1962.

Galery

Eksterne skakels

Tags:

ChiliSpaansValparaíso

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geografie van Suid-AfrikaKoppeltekenHartversakingTweede WêreldoorlogNederlandsKinderregteSuid-AfrikaWikimaniaVoorhuidHottentot (vis)Abstraksie (rekenaarwetenskap)BoomNamibië26 MaartEucalyptusA.J. ApplegateHolocaustLys van woestyneDachshundAnglo-BoereoorlogSamestellende afleidingKasterolieGenesisSpookvoëlIndiëDiplopodaGawes van die Heilige GeesJohannes VermeerErica BoyerLeeuRuslandGoogle TranslateRina HugoDigvormDemensiePersGuillain-Barré-sindroomGemengde ekonomieProvinsies van Suid-AfrikaOraniaBrein2024 Australiese Grand PrixBelgiëBloutongsiekteKadmiumHorlosieMaagSlag van Cuito CuanavaleNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van Griekse mitologiese figureDuitse maselsWoordeboek van die Afrikaanse TaalTweede VryheidsoorlogGeelsugMiddelmisbruikGriekelandPtolemeusOlifantByInhoudLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSelfstandige naamwoordWayback MachineMarie PentzBarionNagmaalFredi NestWallisAarverkalkingDulcie van den BerghBlourokkeBosluisSonnestelsel🡆 More