Santer

Die Santer (Cheimerius nufar) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Oman tot by Valsbaai.

Die vis word 75 cm lank en 7 kg swaar. Die liggaam is silwerpienk met 4 - 5 dowwe strepe wat vertikaal oor die liggaam gaan. Die vis word gevind in waters wat 7 – 130 m diep is naby riwwe of rots seebodem en is 'n gewilde eetvis. In Engels staan die vis bekend as soldier.

Santer
Santer
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Cheimerius
Spesie:
C. nufar
Binomiale naam
Cheimerius nufar
Sinonieme

Dentex albus (Gilchrist, 1914)
Dentex miles (Gilchrist & Thompson, 1908)
Dentex nufar (Valenciennes, 1830)

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Santer Sien ookSanter BronSanter VerwysingsSanter Eksterne skakelSanter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rugbywêreldbeker 2023CalviniaHokkieHamburgerMateriaalErektiele disfunksieStedelike hitte-eilandDie ontstaan van die dramaVaginaVrystaatVergelykings (taalkunde)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018ViëtnamDoopAB de VilliersWinterOm-te-infinitiefkonstruksieBloedvergiftigingAkademiaStudievaardighedeWaterMaselsGevolge van aardverwarming op oseaneGlobaliseringBeaufortskaalSekondêre sektor van die ekonomieGrondwet van Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieAdolessensieSokkerWikimedia-stigtingSeksualiteitAngolaPlantAdolf HitlerEk is 'n Afrikaan (toespraak)Wes-KaapWoordeboek van die Afrikaanse TaalWet op NaturellengrondEugenetikaHeupvervangingEthiopiëBraaiVerstedeliking7de LaanVerlede tydVoorvoegselPerdebyeWoordRussiese inval in Oekraïne sedert 2022FotoAssonansieProvinsies van Suid-AfrikaKoorsblaarPampoentjiesHulpwerkwoordBalletBysteekNaaldekokerMiddeloorontstekingZoeloeJohan BadenhorstVleilandFiela se kindEmfiseemSweedsLetterlike en figuurlike taalgebruikKatNarsismeHeuningbyBrittany Ashton HolmesKunsmatige algemene intelligensieLys van Suid-Afrikaanse skrywersMaagsweerSlag van Cuito CuanavaleKersfees🡆 More