Santali

Santali (ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ, সাঁওতালি) is 'n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 7,6 miljoen mense in Oos-Indië, Bangladesj, Nepal en Bhoetan gepraat word.

Santali is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Santali word, afhangende van die gebied, met die Ol Chiki-alfabet, Devanagari, die Oostelike Nagari-skrif, die Latynse alfabet of die Odia-alfabet geskryf.

Santali
ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ, সাঁওতালি
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Nepal Nepal
Vlag van Bhoetan Bhoetan 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 7,6 miljoen
Taalfamilie: Austro-Asiaties
 Moenda
  Noord-Moenda
   Santali 
Skrifstelsel: Ol Chiki-alfabet
Devanagari
Oostelike Nagari-skrif
Latynse alfabet
Odia-alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
  • Jharkhand
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: sat
ISO 639-3: sat 
Verspreiding van Moenda-tale, waaronder Santali
Santali
Die woord "Santali" in die Ol Chiki-alfabet
Santali
Santali se Ol Chiki-alfabet

Santali is ná Viëtnamees en Khmer die derde mees gesproke Austro-Asiatiese taal en by verre die belangrikste van dié taalfamilie in Suid-Asië. Dit is verwant aan Ho en Moendari, al drie vorm die amptelike tale van die Indiese deelstaat Jharkhand. Daarbenewens word Santali in die Indiese deelstate Orissa en Wes-Bengale gepraat.

Verwysings

Eksterne skakels

Santali 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Santali


Tags:

Austro-Asiatiese taleBangladesjBhoetanDevanagariEngelsHindiIndiëLatynse alfabetLys van nasionale tale van IndiëNepal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksismeChemiese verbindingCounter-Strike 2TelkomVoedingSwartbewussynsbewegingRymSwawelSatellietHemelvaartsdagLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTelwoordGeestesteuringVingerseksToestand van materieHamburgerTsoenamiPerdebyeFacebookSpreeuBosvarkDuitslandVerantwoordelikheidWêreld- Ekonomiese ForumVloeistofEngelandBlomVoornaamwoordRobbeneilandLys van myne in Suid-AfrikaSoutsuurVlekvrye staalBybelDuitse maselsMarsMassaSteenkool in Suid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoBlourokkeKlankJagluiperdKrokodilLys van veltoestandeApostoliese GeloofsbelydenisOlifantKoedoeSinoniemIronieSonKindermishandelingGrondWortelZack du PlessisFilistyneGroepsdrukMonopolieByvoeglike naamwoordHartversakingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAlkoholismeVierkantswortelKarooOrtopedieNoag se arkBloeddrukDruiweNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAnale seksSirkelSimboolKewerJeugdagDrama🡆 More