Santa Fe, Nieu-Meksiko

Santa Fe is die hoofstad van die deelstaat Nieu-Meksiko in die Verenigde State van Amerika.

Santa Fe het ongeveer 68 000 inwoners (2010).

Santa Fe
Santa Fe, Nieu-Meksiko

Kaart Wapen
Santa Fe, Nieu-Meksiko
Santa Fe, Nieu-Meksiko
Vlag
Santa Fe, Nieu-Meksiko
 Land Santa Fe, Nieu-Meksiko Verenigde State
 Deelstaat Santa Fe, Nieu-Meksiko Nieu-Meksiko
 Administratiewe distrik (county) Santa Fe
 Koördinate 35°40′N 105°57′W / 35.667°N 105.950°W / 35.667; -105.950 105°57′W / 35.667°N 105.950°W / 35.667; -105.950
 Gestig op 1608
 Oppervlak:  
 - Totaal 96,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 134 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 67 947
 - Bevolkingsdigtheid 744/vk km
 - Metropolitaanse gebied 184 416
 Tydsone MST (UTC -7)
 - Somertyd MDT (UTC -6)
 Klimaat  
 - Tipe Semi-aride klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 17 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -1,5 / 21 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 361,2 mm
 Burgemeester Alan Webber (D)
 Amptelike webwerf santafenm.gov

Geskiedenis

Die eerste nedersetting is reeds hier in 1610 deur die Spanjaarde gestig. In 1680 het die Pueblo-Indiane hulle uit die dorp verdryf maar die Spanjaarde het in 1692 weer beheer teruggekry. Toe Meksiko hulle onafhanklik verklaar het van Spanje, het die stad met die VSA begin handel dryf. Die eerste handelaar het in 1822 gearriveer en die bekende Santa Fe Trail begin. In 1846 het die Verenigde State van Amerika beheer van die area oorgeneem en dit erken as die New Mexico Territory waarvan Santa Fe die hoofstad geword het in 1851. Gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog het beide die Unie en Konfederale soldate die stad by tye beset. Dit het in 1891 stadstatus verkry.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 417.


Santa Fe, Nieu-Meksiko  Hoofstede van die Verenigde State Santa Fe, Nieu-Meksiko 
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton

Tags:

HoofstadNieu-MeksikoVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JudaïsmeStaalBreyten BreytenbachKunstenaarWiskundige terminologieEthiopiëSeksualiteitJodeGawes van die Heilige GeesVerkoueVlag van Suid-AfrikaSkaakSwartbewussynsbewegingBosbokPersoon (taalkunde)MiltKarretjiemenseSikloon20ste eeuVulvaMagnesiumBraaiGalileo GalileiIngrid JonkerSonVersamelnaamUniegebouSarel Jacob PretoriusBestaansboerderyDikdermKatjieDirekte en Indirekte redeEugenetikaSuid-AfrikaWaterbesoedelingGlasWapen van Suid-AfrikaSmeltpuntDaggaMaatskappy16 NovemberReënspinnekopOseaanJSEEskomBronsGroot DepressieGoudLys van bekende Suid-AfrikanersAppendiksHoofkarakterLuiperdPenisOlifantOopbroninhoudWaarheid-en-versoeningskommissieSwangerskapWoestynRoemeensKunsmatige algemene intelligensieRefleksieRenaissanceAntisemitismeBruto binnelandse produkDolfynProvinsies van Suid-AfrikaKurt-Lee ArendseMusiekOntwerpKlavierDemokratiese Republiek die KongoVleilandBestuiwingOrtopedie🡆 More