Santa Ana, El Salvador

Santa Ana is die tweede grootste stad in die republiek van El Salvador naas San Salvador en is 73 km noordwes van San Salvador.

Die klimaat is warm en stowwerig, maar die mere van El Salvador het 'n afkoelings effek. Suikerriet, koffie, boontjies, mielies, lemmetjies en rys word verbou in die omgewing.

Santa Ana
Stad
Munisipale Paleis van Santa Ana
Munisipale Paleis van Santa Ana
Santa Ana is in El Salvador
Santa Ana
Santa Ana
Koördinate: 13°59′N 89°32′W / 13.983°N 89.533°W / 13.983; -89.533 89°32′W / 13.983°N 89.533°W / 13.983; -89.533
LandVlag van El Salvador El Salvador
DepartmentSanta Ana
Stigting1569
Regering
 • BurgemeesterMario Moreira
Oppervlak
 • Stad400,01 km2 (157,5 vk. myl)
Hoogte
665 m (2 182 ft)
Bevolking
 • Stad245 421
 • Digtheid601,51/km2 (1 557,9/vk. myl)
 • Stedelik
280 000
 • Metro
290 000
Webwerfwww.santaana.gob.sv

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 412.

Tags:

El SalvadorKoffieLemmetjieMieliesRysSan SalvadorSuiker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RMS TitanicDuitsDuifLys van bekende Suid-AfrikanersVolksrepubliek ChinaWet op NaturellengrondKrugerwildtuinGalblaasSkilpadToekoms van die AardeKrieketByeboerderyIronieAardverwarmingPlatinumRumatiekGawes van die Heilige GeesFotoLegendeSarah Rose KarrKwaZulu-NatalNatuurrampDinteranthusWitkruisarendJohannes KerkorrelMensGevolge van aardverwarming op oseaneUnited Democratic FrontSonsverduisteringChatGPTLToestand van materieNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van medisinale kruieBayer 04 LeverkusenKongo-krisisDiepaartromboseHangbrugSpysverteringstelselNoFapIranPoesAfrikaLabia (geslagsdele)WynMonopolieBernice WestDrie SusterskerkeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsJan Willem JanssensSoweto-opstandKaliumBeer AdriaanseGroep van SeweDermpoliepSeksuele stimulasieDooie SeeVolhoubare ontwikkelingGeskiedenis van die AardeVryheidsmanifesAnrich HerbstOnse VaderKaapse glasogieKunsJapanneesMartin Luther King jr.Bipolêre gemoedsteuringVrouSpelerposisies in rugbyMorfeemNeurenberg-verhoreAlkoholismeRenosterkewerVulkaanKitaarWes-KaapPlant🡆 More