Sandpatryse

Sandpatryse (Pteroclididae) is 'n familie van voëls.

Die familie omvat 16 spesies.

Sandpatryse
Sandpatryse
Dubbelbandsandpatrys (Pterocles bicinctus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Infraklas:
Orde:
Familie:
Pteroclididae

Bonaparte, 1831
Genera

Pterocles Temminck, 1815
Syrrhaptes Illiger, 1811

Hoewel hulle baie soos hoenders lyk, word sandpatryse in 'n aparte biologiese orde van sandpatrysagtiges (Pteroclidiformes) ingedeel. Sandpatryse lewe in die droë gebiede van Afrika en Asië. Ten spyte dat hulle goed teen droogte aangepas is, moet hulle ten minste een keer per dag drink. Volwasse voëls kan maklik na drinkplekke vlieg, maar hul kuikens kan nie. Die ouers doop hul borsvere in die water totdat dit deurdrenk is, en vlieg dan na hulle kuikens terug om hulle te laat drink.

Taksonomie

Sandpatryse 
Plasing van sandpatryse in die stamboom van voëls (Hackett et al., 2008)

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaanWortelEkotoerismeMiddelmisbruikInflasieAdolf HitlerOnderhandelinge om apartheid te beëindigWaterstofSpysverteringstelselKatPubiese hareGezina, PretoriaCorioliskragSonVolhoubare ontwikkelingJodeLettergreepYsterKriekSonkragElandréMynbedryf van Suid-AfrikaDemi Lee MooreHomoniemNasiebouRefentse MorakeAfleiding (taalkunde)GeestesteuringKankerSwartbewussynsbewegingFisiese oefeningLongSaartjie BaartmanFeminismeMiltKonjunktivitisWinterCarike KeuzenkampMasturbasieGautengVarkEkonomiese sektorInstagramSublimasieTuisbladByvoeglike naamwoordStikstofStokely CarmichaelWisselkoersWitbloedselFabelOntbossingMorfeemMielieHartaanvalSeksismeKasterolieJohannes MeintjesSelTropiese sikloonNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKinderregteErosietipesTafelbergErfenisdag (Suid-Afrika)Bernice WestLys van Griekse mitologiese figureDroogteSmaakGenadedoodDwelmmiddelMantisKapitalisme🡆 More