Sandomierz

Sandomierz luister (hulp·inligting), Duits ook Sandomir, is 'n stad in die Suidoos-Poolse woiwodskap Heilig Kruis met 'n oppervlakte van 28,8 km² en 'n bevolking van 24 518.

Sandomierz is teen 'n steiloewer van die Wisŀa-rivier geleë en word vanweë sy historiese boukuns by die mooiste stede in Pole gereken - in 1944 het die Russiese bevelhebber skopenko besluit om die stad liewer nie te bombardeer nie.

Sandomierz
Sandomir
Sandomierz

Kaart Wapen
Sandomierz
Sandomierz
Vlag
Sandomierz
 Land Vlag van Pole Pole
 Woiwodskap Sandomierz Heilig Kruis
 Koördinate 50°41′N 21°45′O / 50.683°N 21.750°O / 50.683; 21.750
 Stigting (eerste verwysing) 10de eeu
 Stadstatus 1236
 Oppervlakte:  
 - Totaal 28,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 200 m
 Bevolking:  
 - Totaal (30 Junie 2010) 24 518
 - Bevolkingsdigtheid 851,3/vk km
 Tydsone MET (UTC +1)
 - Somertyd MEST (UTC +2)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 4-12 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -2 - -7/13 - 23 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 538,5 mm
 Burgemeester Jerzy Borowski
 Amptelike Webwerf www.sandomierz.pl/

Die stad is aan die ou handelspad tussen Krakau en Kiëf geleë. 'n Dokument uit die 10de eeu behels die eerste historiese verwysing na Sandomierz wat vanaf 1138 tot by die hereniging van Pole aan die begin van die vroeë 14de eeu as administratiewe sentrum van 'n klein Poolse hertogdom gedien het. Gedurende hierdie tydperk is Sandomierz drie keer deur Mongoolse invallers geplunder.

Sandomierz het sy bloeitydperk in die 16de eeu aan die graanhandel op die Wisła-rivier te danke. Net soos baie ander Poolse nedersettings is Sandomierz in 1655 deur Sweedse troepe ingeneem en geplunder.

Tags:

DuitsLêer:Pl-Sandomierz.oggPl-Sandomierz.oggPoleWikipedia:MediahulpWoiwodskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IronieAfvalbestuurHernubare energieFrederik Willem de KlerkRenaissanceWetenskaplike klassifikasieSpringbokKletsrymLys van Griekse mitologiese figureMensAfrikaanse WikipediaPersVersoeningsdagReg tot ‘n gesonde omgewingVoortrekkermonumentAluminiumAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKriekVoëlElektroniese of digitale mediaBrittany Ashton HolmesGoogle MapsMuishondMIV/vigs in Suid-AfrikaHarry PotterBeesWeskusDie ontstaan van die dramaElandréNag van die lang messeSowjetunieMadison IvyVierkantswortelMynbedryf van Suid-AfrikaVerantwoordelikheidReënGroepsgebiedewetEmo AdamsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWerkwoordKatCalviniaMiddeloorontstekingThabo MbekiBiologieAsemhalingGeweldMobutu Sese SekoAustraliëMondAandagstreepLys van landeHemelBesemWes-KaapSkooluniformSikloonLys van bekende Suid-AfrikanersDolfynBoomMIVVraag en aanbodLimpopo (rivier)KinkhoesMangelontstekingWater (molekuul)KontinentBoelierySteve BikoNatuurwetenskapSwart menseVerenigde KoninkrykSharpeville-slagtingOmtrek, oppervlakte en volumeBeroerteSkaap🡆 More